+35

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Marius F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Comfortable. Stay was nice, weather was good, had a braai, town is pretty, house was neat. . Could be better if the patio had a actual roof. When it rains the braai is not usable as stoop is flooded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Juweel in die middel van Prins Albert. Baie dankie vir heerlike verblyf met huisie wat oor alles moontlik beskik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma-Jayn C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Such a special stay. Lorna was a fantastic host. Went the extra mile to bring us. Such a special stay. Lorna was a fantastic host. Went the extra mile to bring us a cork screw bottle opener for our wine. The house was beautiful. The pool was refreshing after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het tuis gevoel hier en sal graag weer wil kom! Ons het twee nagte hier gebly; vreeslik lekker! Die klein swembadjie was so welkom in die hitte, en die huisie is baie goed toegerus. Baie dankie vir Lorna se vriendelikheid en dat sy vir ons 'n heerlike restaurant aanbeveel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal beslis weer daar bly! Ons het heerlik gebly. Alles was pragtig skoon, goed versorg en smaakvol. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag
4.8
Feb 2026

2x manne op motorfiets reis. Pragtig uitgerus en afgewerk. Stylvol en met baie karakter gemeubileer. 2x gemaklike slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Lekkerste was om met ons aankoms en weer vroeg oggend in die klein swembad te plons. Loruna was die perfekte gasvrou. Weereens dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Baie lekker en gerieflik. Oulike, toegeruste huisie met vriendelike ontvangs deur gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Merle F
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Relaxed. Just a sleepover before travelling onward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anel B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig en heerlike eetplekkies. Veilig om te stap in laat middae. Pragtige huisie binne met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 750
20 % AF
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
20 % AF
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
20 % AF
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2a Meiring Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddb008f0ddaca844ca980a9c77e892aa3e3ad1a3d8a1d2db785c8af050be8703c1039b0ba4fd107121730fbe67d987e6a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 123 5 1 5 2a Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.218269463757 22.029009046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang