4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 2a Meiring Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bid Huisie is 'n gemaklike, vrystaande selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Prins Albert. Hierdie dorpie lê aan die voet van die Swartbergpas en is die ideale basis vanwaar die omliggende gebied, Gamkaskloof en Meiringspoort verken kan word. Die huis is perfek vir 'n gesins- of groepwegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en beddegoed word voorsien. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitarea het lugversorging en 'n sitkamerstel. Die leefarea lei na 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai, buitesitplek en buite-eetkamermeubels, sowel as 'n lieflike klein plonspoel om in af te koel.
Parkering van voertuie is voor die huis in die straat. Geen parkering van die straat af is beskikbaar nie.
Die omliggende gebied is gewild vir stap, bergfietsry, voëlkyk en botaniese uitstappies.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2a Meiring Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Bid Huisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2a Meiring Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang