+91

Biesiespoort Gasteplaas

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 15 Feb 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R350 R315 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Biesiespoort Gasteplaas is 'n rustige Karoo-toevlugsoord net 2.5 km buite Loxton. Hierdie historiese plaas bied beide selfsorg- en oornagverblyf, perfek vir paartjies, gesinne of groepe vriende.

Die gastehuis beskik oor 'n dubbelverdieping-uitleg met 'n oopplan-leefarea, braaikamer, eetarea en volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is en suite, met 2 bykomende slaapkamers op die boonste vlak. Buite kan gaste die braai-area, veilige tuin en plaasdiere geniet.

Die Oorslaap- en Selfsorg-eenhede bied privaatheid, geriewe soos 'n binnenshuise kaggel, 'n plonspoel, gratis WiFi en veilige parkering. Skilderagtige Karoo-stap-, draf- en fietsroetes is op die eiendom beskikbaar.

Biesiespoort Gasteplaas is ideaal vir 'n rustige wegbreek of 'n langer Karoo-wegbreek saam met vriende en familie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wiek B
Gesin met klein kinders
5.0
Besonders lekker! Biesiespoort Gasteplaas is ’n absolute juweel! Die plaas is pragtig stil, perfek vir rus en wegbreek. Die verblyf is netjies, ruim e...
Sien meer
Nov 2025
Naomi H
Saam met lewensmaat
5.0
N plekkie en sy mense wat sorg vir siel en gees. Wonderlike oase! Ek het nie genoeg woorde om hierdie spesiale plekkie en sy mense te beskryf nie! Dit...
Sien meer
Aug 2025
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Kon nie vir beter vra. Absoluut fantasties! Wat 'n ware juweel in die hart van die Karoo. Die huis is so pragtig en mooi ingerig. Hanneke is so vriend...
Sien meer
Aug 2025
Chris-marie K
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, rustig en skep 'n tuiste. Pragtige huisie! Natuur is beeldskoon, huisie het voldoen aan ons behoeftes en nog meer! Sal vir seker weer kom oor...
Sien meer
Aug 2025
Greg Y
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Nice, enjoyed the day with the walk. Nice and quiet, relaxing, and remote.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Biesiespoort Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang