+91
Selfsorg in Loxton

Biesiespoort Gasteplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 15 Feb 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Hoof Gastehuis
koffie, tee, melk, suiker, beskuit, opwasmiddel, vaddoeke, sout, pepper, olyfolie, braaisout, 1 x9kg hout, blitz, ys, 5l gebottelde water
The Sleep Over - Queen Bedroom
koffie, tee,melk, suiker, beskuit en gebottelde water
The Sleep Over - The King Bedroom
koffie, tee,melk, suiker, beskuit en gebottelde water
ANKER KAROO
koffie, tee, melk, suiker, beskuit, opwasmiddel, vaddoeke, sout, pepper, blitz, ys,
SILVER KAROO
koffie, tee, melk, suiker, beskuit, opwasmiddel, vaddoeke, sout, pepper, blitz, ys,
KLAPPIESBRAK
koffie, tee, melk, suiker, beskuit, opwasmiddel, vaddoeke, sout, pepper, blitz, ys.
kampeer geriewe
Krag en water punt word voorsien, opwasgeriewe en netjiese skoon ablusie geriewe
Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie 'n rookvrye eenheid is.
Aktiwiteite is beskikbaar met vooraf reëling. Vir natuurliefhebbers en avontuursoekers bied Biesiespoort 'n verskeidenheid opsies, insluitend stap-, draf- en fietsroetes van 5 km, 10 km en 25 km, wat gratis vir gaste beskikbaar is.

Vir kinders is daar ruim oop areas waar hulle vrylik kan hardloop of langs die laan kan fietsry. Verskeie plaasdiere kan ook op die eiendom gesien word.

Begeleide toere word teen 'n bykomende koste per persoon aangebied:

Dorpstoer: Hierdie toer word daagliks om 10:00 aangebied en nooi gaste uit om die sjarme van Loxton, sy kleurvolle geskiedenis en sy lewendige besienswaardighede te ervaar.

Korbeel-toer: Hierdie begeleide toer word daagliks om 14:00 aangebied en neem gaste op 'n boeiende reis deur Karoo-struike en die unieke geur van Karoo-lam, wat eindig by die historiese kothuise.

Sonsondergang-ervaring: Daagliks om 16:00 aangebied, kan gaste 'n onvergeetlike Karoo-sonsondergang geniet waar eindelose horisonne helder kleure ontmoet, vergesel van warm Karoo-gasvryheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang