Bleshoender Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Alta S - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil rustige plekkie, ek en my man het so lekker daar gebly.
Sharlton G - Feb 2024
Algehele gradering
Die plek het 'n kalmerende effek. Dit is die ideale plek om ontslae te raak van stres.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie Sharlton. Julle was puik gaste en is enige tyd weer welkom. As ons in Mosselbaai is, sal ons kom koffie drink. Dankie vir julle netheid, die woonstel was baie skoon.
Wendy M - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Alba D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was lekker om net in die tuin te sit en die voëltjies en rustigheid te ervaar.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
In 8 jaar met honderde gaste, 1ste gas wat kla oor eie beddegoed en kombuis uitleg. Alles wys op die foto's omtrent uitleg en dat opwas buite is. Daar was verduidelik wat die probleem was met die warm water kraan en dat herstel sou word. Die krag was elke keer dadelik weer aangesit. Baie bly die tuin was darem na wense.
Maritza J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, pragtige tuin, lekker gerus. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Petra C - Mrt 2023
Algehele gradering
Serene and beautiful accommodation.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie Petra. Sien uit na julle volgende kuier.
Charlotte M - Des 2022
Algehele gradering
Een van ons heel beste vakansies ooit.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir julle geduld met die brakkies.
Leria M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Mario B - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese stil plek met al die geriewe wat ek benodig het.
Andre D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker stil, 'n mooi uitsig en vriendelike eienaars.
Ilze L - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Ferdi R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike Tuinroete rustigheid.
Natasha V - Jan 2022
Algehele gradering
Goed toegerus met alles wat jy benodig in 'n pragtige tuin.
Jolanda O - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Chris N - Nov 2021
Algehele gradering
Ons verblyf daar was heerlik. Huisie is baie skoon en netjies. Die uitsig is asemrowend mooi!
Naomi L - Sep 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar met wonderlike gashere.
Corné L - Jul 2021
Algehele gradering
Ideaal vir oornag vir enkelinge of vir paartjies wat omgewing deur dag verken.
Lees meerJohan K - Jan 2021
Algehele gradering
Voel of ek by my eie huis tuis was.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie Johan,
Jy en Hanet is enige tyd weer welkom.
Dankie vir die hulp met Mankie&kie se kosgee en vir al die heerlike braaibroodties.
Sterkte met die restaurant.
Sien weer.
Gerald G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie veilig, heel gerieflik, vriendelike diens.
Gert V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jana W - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike uitsig oor Sedgefield en die woud.
Lees meerAnchen V - Jan 2020
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Zulfah M - Apr 2019
Algehele gradering
What an amazing little place, perfect and peaceful.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Thank you so much Zulfah! I agree you needed to stay longer. Your family is always welcome.
Avril L - Apr 2019
Algehele gradering
As jy lief is vir die natuur en 'n wyntjie in 'n pragtige tuin.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie Avril!! Ons drink een van die dae daai wyn in julle tuin met julle mooi view.
Shawn T - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese plekkie met vriendelike mense.
Deon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en aangenaam om hier oor te bly vir paar dae!
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie Deon. Julle is enige tyd weer welkom. Hou duim vas vir julle dorp vir dorp van die jaar hoor!
Johan B - Jan 2019
Algehele gradering
See stars.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Thank you, Johan! We enjoyed having you here. Looking forward in seeing you again.
Paul B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig in mooi natuur.
Maggie S - Des 2018
Algehele gradering
Awesome views! Everything you need and a great host.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Thanks, Maggie - you are welcome back any time.
Marlene M - Jul 2018
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel vir voëlliefhebbers.
Michael E - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Fanie H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie Fanie, en baie dankie vir al jou hulp om op die leër te moes klim. Kom gerus weer. Mankie mis vir julle.
Anna-marie E - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam, sonnig en wonderlik.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle is enige tyd weer welkom. Veral met daai bo-baas braaier. Hy moet net sy wasmasjiendrom die keer saam bring.
Ruth D - Okt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties.
Karien H - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Jo-anne D - Jan 2016
Algehele gradering
Walking distance from the Swartvlei, lovely!
Buks V - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet en hier te hê, julle het regtig soos familie gevoel. Baie dankie vir al die hulp met die "kinders" en kom kuier gerus weer!
Sydney J - Sep 2015
Algehele gradering
Was baie aangenaam om hier te bly.
Bleshoender Accommodation se terugvoer
Baie dankie!Julle was die netjieste gaste tot dusver en is enige tyd weer welkom!
Hester C - Jul 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tim R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker en daar was als wat nodig is.
Roy A - Mei 2015
Algehele gradering
Luxury, nice view and value for money.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bleshoenderstraat 71, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom