Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Gastehuis in Richmond

Bloemhof Karoo

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Off the N1, 25 km south of Richmond, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bloemhof Karoo is 'n historiese huis in Richmond wat destyds Professor Christiaan Barnard se huis was. Kom loer gerus deur die interessante boeke of sit ure lank op die stoep en staar na die Karoo-sterrehemel. Dit is die ideale oornagstop vir reisigers wat vanaf Johannesburg na die kus reis.

Die gastehuis het 4 gerieflike kamers, waarvan 2 gesinsuites is. Gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar 'n kroeg vol voorraad is en dit lei na 'n beskutte braai-area, 3 eetkamers en 'n sonkamer.

Daar is 'n kapel wat destyds 'n skuur was en heeltemal van klip gebou is op die perseel en dit is ideaal vir 'n intieme troue. Gaste kan ook in die plaas se swembad wat in 'n dam-styl gebou is afkoel.

Die gastehuis is bekend vir sy uitstekende Karoo-kombuis wat heerlike tradisionele maaltye bedien. Volledige ontbyte, middagetes en twee- of driegang-aandetes kan bespreek word.

Bloemhof Karoo is die ideale wegbreekplek waar gaste lekker kan ontspan en hulle batterye weer kan laai, en dis perfek vir gesinswegbreke en vir voetslaan- en fietsry-vakansies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the N1, 25 km south of Richmond, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bloemhof Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, 25 km south of Richmond, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de43960082152993271d607cb5401f8fb546f44099adf1bba0645e468cd1477aa4e63900df5f40ddb0858ba9479c1b97a69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Off the N1 25 km south of Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -31.537100008934 23.681730899387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang