+14
Selfsorg in Tesselaarsdal

Blue Window Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Estie D
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie vriendelike mense en 'n super netjiese, wel toegeruste eenheid. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was pragtig skoon en baie goed uitgerus met lekker eetgoedjies. Die tuin het 'n heining om, so my honde kon lekker buite speel sonder om af te dwaal. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
dankie vir die mooi resensie... en verseker kom asb weer

Careen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was an awesome stay and we would like to return one day again. Vrede, vars lug, rustig, stilte, lekker stappe, plaaslewe, beste gasheer en gasvrou ever.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Careen, jammer vir die laat antwoord. Dankie. Ek waardeer die resensie baie. Was heerlik om te ontmoet en hoop dit kan weer gebeur.

Markie P
1 nag
5.0
Des 2025

Pragtig, skoon, netjies, gerieflik, mooiste uitsig. Heerlik gebly en gerus! Het alles wat nodig is en die gasheer en sy vrou is vriendelik en bedagsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Dankie Marki.

Patsy K
1 nag
4.6
Apr 2026

Clean, comfortable and well-equipped cottage. Our hosts were very friendly and provided so much detail: flowers, treats, fruit basket. The cottage was very clean, well organised, fitted with everything needed. The host even started the fire in the Weber ready for the guest to "braai". Everything was provided and the hostess gave a lot of attention to detail. This was a quiet getaway in a remote location, away from the busy city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Thank you, Patsy. It was such a pleasure to be your host. I appreciate your kind words. Always welcome.

Annalie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The perfect weekend away to relax and recharge. What a gem! Hannelie is the perfect warm welcoming hostess. The accommodation is pretty as a picture and absolutely everything you could need is provided. To top it, a delicious breakfast was served. Beautiful and tranquil surroundings. Would love to stay there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Aah, Annalie. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Elouise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hannelie is 'n fantastiese gasvrou wat beslis haar besoekers eerste stel! Ja! Heerlike ontspanne atmosfeer in 'n pragtige selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Dankie Eloise. Kom weer!

Diana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Marvelously straightforward, helpful, and friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Thank you. It was really an honour to meet you. Take care.

Mark S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Highly recommendable. Our stay was absolutely perfect in every way. The host was most helpful, with good old 'authentic pure' hospitality. The 'farm' environment made for exactly what we were looking for and was much needed for us. It was an impeccable stay. We would love to have stayed longer. We wish all the very best to Willie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Thank you, Mark. Willie sends his greetings. He enjoyed your company as well. Take care. You are always welcome. Warm greetings.

Marcel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rus vir die siel. Baie, baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Dankie, Marcel. Hoop ons sien julle weer.

Mervyn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We recommend this guest house very highly. Everything, and I mean everything, about the stay was absolutely perfect. The welcome was warm, the entire home, room, and bathroom were sparkling clean - linen great, food sumptuous, and our host was superb, friendly, and warm. This was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Blue Window Guesthouse
Dear Mervyn, Many thanks for the lovely review. I am humbled. I enjoyed our chats and felt connected. Hope to see you a lot more in the future. Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dbc93e5e3ff6d74e5e015503f63288f62acf78f479a14f367726e41824b618e4fb159d89a5ad93d731df9349c85648c5aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368737306548 19.553517233796

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang