LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Window Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Blue Window Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Blue Window Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andred H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andred H
Enkelreisiger

Very accommodating

Very welcoming and peaceful.

Blue Window Guesthouse's terugvoer

What a pleasure to have hosted you Andred. You are such a gentle person with perfect manners. Thank you for choosing us.

Blue Window Guesthouse
Werner P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P
Gesin met klein kinders

Warmhartlike mense met goed toegeruste kamers en heerlike ontbyt.

Dit was baie lekker om wakker te word met die geluide van die plaas diere, veral Rooies die hoenderhaan. Hannelie en Willie is baie vriendelike en verwelkomende mense wat jou sommer dadelik laat tuis voel. Dit sou lekker gewees het om nog 'n ruk te kon bly en net saam met hulle te kuier.

Blue Window Guesthouse's terugvoer

Dit was heerlik gewees om jul te huisves. Dankie vir die mooi resensie. En altyd welkom!

Blue Window Guesthouse
Nico D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Besigheidsreis

Lekker bederf.

Dit was heerlik om saam met die mense te kon gesels en lekker stories uitgeruil. Hul het seker gemaak ek is gemaklik. Baie dankie.

Blue Window Guesthouse's terugvoer

Dankie Nico. Julle manne is altyd welkom! Julle is sulke gemaklike gaste.

Blue Window Guesthouse
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0dXY7CDD0rSoy8h9t2WSlH90jLgxmSs7EuQWolcc71px1q7FG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.368781585604 19.553766679234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!