Bob Bouwer Seaview Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adriaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese ligging en vriendelike mense. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld, heerlike ligging. Dis heerlik ruim met alles wat mens nodig mag hê. Dis amper te groot vir 'n enkel reisiger en net een aand se slaap, maar dit was heerlik om op die stoep te sit en werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was gerieflik. Dit is ’n mooi woonstel met alles wat jy nodig het. Dit is jammer dat die skuifdeur gebreek is en ’n mens nie regtig die gevoel van so naby aan die see kon geniet nie, en dat die sig ook belemmer was aangesien die eienaar nie die vensters kan was oor die gebreekte deur nie. Die foto’s van die uitsig is daarom nie dieselfde as op die advertensie nie. Omdat ek ook ’n gasvrou op die webtuiste is, probeer ek toepas wat my gaste vind hul sou help — in dié geval sou ek van ’n asblikkie in die badkamer hou en ’n asbak buite sit vir persone wat wel rook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Vorige gaste het die skuifdeure gebreek. Ons het julle daarvan verwittig. Ons wag vir die mense om dit te herstel. Rook word nie in die woonstel of op die perseel toegelaat nie, daarom is daar nie asbakke nie. Daar is kennisgewings wat sê rook is verbode.

Sebastiaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect. It was great and the view was absolutely stunning. Friendly couple, super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie Sebastiaan vir jou mooi woorde. Groete

Kevin S
1 nag
5.0
Jan 2025

Relaxed stay with a great view. Nice relaxed stay in a well situated area close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana M
1 nag
4.6
Jun 2025

Ontspannend. Was baie lekker, rustig. Heerlik met die see op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hilary G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect short-stay with sea views. The apartment was ideally situated for our overnight stay en route to Cape Town. Very well equipped and comfortable. We enjoyed the easy access to the beach for an evening and morning walk and sitting on the balcony for dinner with a sea view. Hosts were most welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerida M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is smaakvol en gerieflik. Die uitsig en see se gedruis is hemels en rustig. Eienaars is baie gasvry en ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie Gerida vir jul mooi woorde. Jul is welkom om weer te kom kuier.

Christa U
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik, lekker 'cosy' en baie naby aan die strand. Ek het heerlik gebly en sal vir seker weer hier bespreek as ek in Hartenbos is. Hetsy op my eie of as my gesin saam met my is. Dit is toegerus met als wat jy nodig het, is heerlik naby aan die see, is lekker 'cosy' en is 'n baie vriendelike en goeie gasvrou. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Bob Bouwer Crescent, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf088f4ae0444f307089511c529543abca3918f6f7ee2c19af7f62c2ca235dddcae75a1f595d93acadf4046fa4d486d51d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 14 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14083 22.11108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang