+36
Selfsorg in Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Francois D
1 nag
5.0
Mei 2026

Unique, homely, clean and good value for money. Very enjoyable. I had a very pleasant stay. The staff were very professional and friendly. My room exuded a very homely feel to it and was uniquely decorated as opposed to so many other places that adopt a cookie-cutter approach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Clean, quiet, relaxing. Very pleasant and super silent, the evenings are magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you for your feedback, much appreciated. The stars are absolutely magical during the winter months, best viewed from our stargazing boma. Warm regards, Andrea and team.

Nerine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie lekker en kon lekker in die omgewing kuier en veilig voel. My bed het ongelukkig in 'n waterbed verander na die baie reën, maar die gasvrou het darem vergoed met 'n lekker ontbyt en haar man het dadelik aandag gegee aan die lekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Loved it, will be back. Was really pleasant, everything worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you! We look forward to welcoming you again! Regards, Andrea and team.

Deidre U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was lovely. It was absolutely lovely. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you so much for your review, we appreciate your feedback! Regards, Andrea and team!

Darius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Overall, the stay was as expected. The stay was good for a quick stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you! Regards, the team!

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Alles en meer. Baie lekker gebly. Die plek is regtig baie 'Bohemian' met mooi dekor. Lekker om die Boma gekuier en gebraai. Sal volgende keer die Hot Tub probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Dankie vir jou terugvoer! Ons sien uit na julle volgende besoek! Groete, Andrea

Elri C
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Rustig. Ons het ons verblyf geniet. Rustig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Was vir een nag oorbly heeltemal toereikend. Was net een nag en die slaap en ander geriewe was heeltemal toereikend. Ongelukkig effe nat en koud en ons kon nie baie rondstap en verken nie. Ek dink ook dat oordenklike TV deesdae nie meer luuks maar noodsaaklikheid is vir gaste.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Baie dankie - ons waardeer jou terugvoer. Groete, Andrea en span.

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Unexpected highlight. Bohemian Garden Cottages was meant as an overnight stop, but became a highlight of our trip. Had dinner at the Bohemian Groove Cafe next door - best German meal we've ever had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Wow, thank you, Fanie. This is a lovely compliment. We look forward to your next visit! Regards, Andrea and Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

77 Watkins Street, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f826c733a24dd7ff519cd94fdec8283589cc73e35e29a0d99ce0e19db0753e9a90596075c08961b2d949f4a46dedff9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 77 Watkins Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.593059034412 30.765091776648
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang