LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bohemian Garden Cottages | LekkeSlaap
+25

Bohemian Garden Cottages

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 65 resensies vir Bohemian Garden Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Janine P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine P
Saam met vriende

We enjoyed it thoroughly, the stay was comfortable, the food at the restaurant delicious and the live band awesome!

I keep on going back there! Just love the place!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your lovely review. We look forward to your next visit.

Bohemian Garden Cottages
Elzanne L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne L
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf.

Dit was gerieflik met die kinders saam. Genoeg slaapplek vir almal en 'n lekker groot kombuis. Al versoek wat ek het is dat daar bietjie aandag gegee word aan die vervanging van die gloeilampe in die eenheid. Daar was 'n hele klompie ligte wat nie gewerk het nie. Die beddegoed was skoon, maar het 'n vlekkie of 2 op gehad. Baie dankie vir die moeite wat gedoen is en ons sal definitief weer kom oorslaap.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal onmiddelik aandag daaraan skenk.
Vriendelike groete
Andrea Fourie

Bohemian Garden Cottages
Anita V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie aan Bohemian Garden Cottages se eienaars en personeel, diens puik. Sal definitief weer jul besoek, daar bly en eet. Mal oor my plekkie gewees, nr. 6.

Met ons aankoms vriendelik verwelkom ons blyplekkkie was fantasties, yskas, waaier, TV, lekkerste beddens waarop ek nog ooit geslaap het. Love die beddegoed. Ek het spesifiek gevra vir stoepie, want ons hou daarvan om buite te sit en sonsondergang bewonder. Die tuin was besonders. Daar was braaifasilteite en eienaars was tot bereid om vir jou tafel te kom dek in kuierarea vir die gaste. Daar was outydse koolstofie, wens ek kon sommer nou weer teruggaan. Elke dag iemand wat ons plekkie kom skoonmaak het. En die moeite wat jul doen vir ons gaste, ongelooflik. Duisend dankies, 'n vakansie om te onthou. Staptoere, mooiste paadjies. Die perde is te pragtig en daar is uitspappies wat gereël kan word. Lekker kuierplekke vir aande. Ons sou graag langer wou gekuier het. Jul is awesome.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie! Ons is baie bly dat julle dit so geniet het! Sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Andrea

Bohemian Garden Cottages
Michelle B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige klein dorpie.

Dit is 'n pragtige klein dorpie, wilde perde om jou, heerlike staproete asook waterval in die omgewing. Verskeidenheid eetplekke om van te kies.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Bohemian Garden Cottages
Brendan C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time. Will definitely be coming back.

Fantastic place, we had a great time. Very quiet and relaxing. Food was perfect.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your visit, we look forward to making it special again the next time!

Bohemian Garden Cottages
Sannett B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik mooi en lekker.

Was werklik een van die beter plekke en die kuns ongelooflik mooi. So reg in ons kraal. Wonderlike diens. Gasvry.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie Sannett vir jou wonderlike resensie, dis altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang! Tot volgende keer!

Bohemian Garden Cottages
Doep D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doep D
Saam met vriende

Baie, baie lekker.

Alhoewel dit baie koud was die naweek het hulle gesorg dat kamers warm was en genoeg hout vir die kagel. Lekker!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Sjoe dit was koud! Dankie vir julle besoek, hoop om julle spoedig weer te verwelkom!

Bohemian Garden Cottages
Liesel D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Heerlik gebly en gekuier! Alles wat mens nodig het en meer.

Ons was 'n groot groet, met klein kinders ook. Die eenhede het 'n ruim veranda met kaggel gedeel wat perfek was. Die Trading Cottage met 3 slaapkamers was ook presies reg vir ons gesin met 2 kleintjies. Alles wat mens nodig het en meer. Sal weer gaan!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, en hoop om julle weer te sien!

Bohemian Garden Cottages
Sheila I - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila I
Saam met vriende

Location and safety are good, a little pricey especially considering it only has one bathroom for 6 people.

We found the cottage very comfortable, loved the sun room and the space outside. The kitchen was well equipped with plenty of space, loved the open plan kitchen and lounge. It could do with a separate toilet as one bathroom/toilet is a little bit taxing for 6 people. The linen in the loft room was a bit dirty. The second downstairs bedroom is tiny with no cupboard space or even place to put your suitcase, we had to use the spare bed in the lounge area to keep a suitcase, not so good for privacy. But on this comment the beds were very comfortable and generally enjoyed our stay at the Log Cabin.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your comments! I agree that the Log House is not suitable for so many adults, please consider to book more units for the same price per person. We have other units sleeping two persons situated right next door to your unit, each unit has its own bathroom.
Looking forward to your next visit!

Bohemian Garden Cottages
Charles F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles F

A new found gem in Kaapschehoop - no complaints with the accommodation and we will definitely be going back for another stay.

Although the furniture and decor can be described as being somewhat eclectic and rustic, we liked the atmosphere it created, which is in keeping with the history of Kaapschehoop. The unit was clean and comfortable and everything worked. I would say that the accommodation lived up to our expectations and we would definitely consider staying there again. One suggestion I would make is to offer a B&B price option.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your visit - we look forward to receiving you again!

Bohemian Garden Cottages
Marthinus D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Gesin met tieners

Heerlike warm atmosfeer. Skoon en netjies met 'n unieke bekoring.

Kaapsehoop sien my definitief weer! Dit is die mooiste en mees karaktervolle dorpie wat ek nog ooit besoek het. Andrea by die gastehuis was uitstekend en baie vriendelik. Hul restaurant het ook die heerlikste disse wat keurig voorberei word. Ek sal net voorstel dat hul kombuis/kelnerinne bietjie vinniger kan wees. Ons het redelik lank gewag vir ons kos en drankies. Verder was alles uitsonderlik en ons gaan definitief weer daar bespreek!

Bronwyn Y - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn Y
Saam met vriende

Had a wonderful stay! Felt right at home instantly.

Andrea and staff were simply wonderful! The room was spacious, comfy, clean and had everything we needed. They helped with booking tours etc. and were always keen to send you on an adventure.

Petra M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M
Gesin met klein kinders

Awesome place.

Wonderful place, the owners were so so helpful, will definitely come back.

Shaun B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun B
Saam met vriende

Die plek gaan beslis agteruit.

Vuil beddegoed en handdoeke. Niemand om jou te ontvang nie. Moet rondloop en mense soek om jou te help. Wag 10 minute vir om in te boek omdat dame op foon is met privaat gesprek. Geen aanduidings waar om sleutels te los toe ons vroeg ry nie. Geen antwoord op oproep of SMS oor of sleutels ontvang is nie. Sleutels is in vensterbank gelos omdat geen plek vir sleutel teruggee is nie. Kry rekening alhoewel rekening ten volle betaal is voor aankoms.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons sal dit opvolg.
Jammer vir die ongerief wat julle beleef het met die inklok en uitklok prosedure, ons sal beslis aandag daaraan gee.
Groete,
Andrea

Bohemian Garden Cottages
Shaun B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Shaun B
Saam met vriende

Die plek gaan beslis agteruit.

Toe ons by die plek aankom, was daar niemand om ons te ontvang by die Cafe nie. Die dame daar was vir ten minste 10 minute op die foon voor ek haar maar toe gaan vra het of sy my kan help. Die wit beddegoed en handdoeke het bruin kolle op gehad. Alhoewel ons rekening ten volle betaal was voor ons daar aangekom het, het ek weer 'n rekening gekry en moes toe weer bewys van betalings vir hulle email. Ons het so teen 8 uur die oggend gery die volgende dag en daar was geen plek om die sleutels te los nie. Ek het gebel en 'n boodskap gestuur om te sê ek los die sleutel in die Cafe se vensterbank. Het nie antwoord gekry nie. Het stemboodskap gelos. Nog geen terugvoer gekry of die sleutels wel onvang is nie. Ons het so uitgesien om ons vriende van Engeland die plek te gaan wys omdat ons so lekker gekuier het laaskeer. Sal beslis nie weer daar oorslaap nie.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons sal dit opvolg.
Jammer vir die ongerief wat julle beleef het met die inklok en uitklok prosedure, ons sal beslis aandag daaraan gee.
Groete,
Andrea

Bohemian Garden Cottages
Doep D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doep D
Saam met vriende

Great.

Pragtige geskiedenis, pragtige plek, baie lekker kos en het nou lekker gebly. Fantasties.

Megan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

We had a lovely stay @ Bohemian. Lovely room, the bed was comfy and we had all the necessities. The staff are lovely and very accommodating. Will definitely be back.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your review, we are pleased that you enjoyed your stay!

Bohemian Garden Cottages
Alet V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Merilyn S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to spend a relaxing weekend.

Wonderful experience with excellent, friendly service and attention!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you, we look forward to your next visit.

Bohemian Garden Cottages
Marlene P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met vriende

Absolute one of my favorite destination.

We had a fantastic weekend, thanks Andrea for your excellent service and food. Absolutely love the boho feel. Will see you soon.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you. We look forward to your next visit, we will keep on getting our projects for this little place finished, we are so excited!

Bohemian Garden Cottages
Erich P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erich P

Ons het dit baie geniet.

Die plek val goed in by die karakter.van Kaapschehoop en word met passie bestuur. Dit het egter n klein bietjie "tender love and care" nodig.

Joost H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joost H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf in 'n lekker atmosfeer.

Ons het lekker gebly. Dit was 'n gerieflike plekkie met 'n oulike tema.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie Joost. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Bohemian Garden Cottages
Theresa S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S
Gesin met tieners

Will definitely go back there again.

What a lovely and quaint little place. Beautiful views, quiet and the locals are super friendly and hospitable. Will definitely go back there again.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your review, we enjoyed having all the cyclists in our village this weekend, thank you for your visit and we look forward to welcome you back again next year!

Bohemian Garden Cottages
Iselle C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselle C
Enkelreisiger

Mountain biking bliss and unrivaled hospitality.

My second trip to Kaapschehoop, but my first stay at Bohemian Garden Cottages. I traveled alone for the mountain bike stage race held in Kaapschehoop this past weekend, while my husband stayed home to look after the four-legged kids. From the moment I checked in, Andrea made me feel at home. The cottages have magical decor, are well laid out and very safe for a lady travelling alone. There were also families in some of the other cottages and they seemed perfectly at home too. Ideally situated, close to the entrance of the village and only a quick stroll away from the Bohemian Groove Café, as well as all the other interesting little spots. The dinners were exquisite (I had trout the first night and their buffet the next night, and can recommend both). Andrea seemingly never stops running between ruling the kitchen and managing the cottages. Good news is that she never stops smiling either - she certainly has hospitality down to a fine art. All the cottage guests were allowed a late check-out the next day, as our mountain bike race only started at 8:30 and she wanted to allow us all a chance to shower and pack up without being rushed (or worse yet, make the long drive home stinky and full of mud). Good news: there is more than enough hot water for everybody! Not often that you find a restaurant/accommodation combo that ticks all the right boxes but if you're keen to try one for yourself, then Bohemian Garden Cottages is certainly the place to go.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you so much for your wonderful feedback - you will be welcomed back anytime with a big smile. Until next year!

Bohemian Garden Cottages
Christelle P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Gesin met tieners

Baie lekker! Gerieflik! Sal beslis aanbeveel.

Het tuis gegaan in die cottage. Baie goed toegerus. Lekker gekuier. Verblyf was baie skoon en gerieflik. Alles wat jy benodig was daar. Aandete by restaurant was besonders.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, kom kuier gerus weer.

Bohemian Garden Cottages
Tirsa A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Andrea het ons dadelik sommer tuis laat voel. Ons was mal oor die ou gevoel wat die plek het. Sondagmiddag het ons by Bohemian Groove Café gaan eet en dit was uit die boonste rakke uit. Ons het ook die live musiek baie geniet.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Bohemian Garden Cottages
Laurika R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laurika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en skoon en die kamer was heerlik warm.

Die enigste probleem was warm water die volgende oggend maar dit was uitgesorteer. Ons het regtig nie veel tyd daar spandeer nie.

Lee-anne D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne D
Saam met vriende

Such a sweet little house. Very comfy and warm.

Incredible spot. I always wanted to take my boyfriend and friends there and it exceeded their expectations. Everyone including the kids loved the house. Thank you and I think we will come back again.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your review, we look forward to welcoming you to your warm little cottage again.

Bohemian Garden Cottages
Dirk J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Verblyf was goed en skoon. Die restaurante het ons verras. Pryse was bekostigbaar, smaaklik en vinnig bedien.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Bohemian Garden Cottages
Jeanette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Magiese dorpie met mooi mense en 'n pragtige blyplek.

Ek het my hart verloor op Kaapschehoop. Daar is iets spesiaal oor hierdie dorpie en sy mense. Bohemian Garden Cottages is 'n pragtige plek en fantastiese waarde vir geld.

Neiel G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neiel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik alternative.

Heerlike ervaring en baie mooi detail. Baie rustige omgewing.

Elouise C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay in amazing setting/location.

Excellent value for money with loads to do in the area. Hosts Andrea & Charl Fourie are very informative and friendly. Can't wait to return.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Middag Eloise
Was heerlik om julle hier by ons te kon akkommodeer, ons sien uit na julle volgende kuiertjie - daar is nog so baie wat julle moet kom sien!
Tot volgende keer,
Andrea en Span

Bohemian Garden Cottages
Annerie G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en heerlike kuier-area! Perfek vir twee of 'n groep vriende.

Die kamer was baie stylvol en 'fun'. Die diens was baie goed en ons het heerlik geëet by die Bohemian Groove Cafe net langs die cottages. Die cottages self loop uit op 'n tuin en wonderlike onderdak-kuier-area. Dit is baie groot, so selfs al is daar ander besoekers pla julle nie mekaar nie. Ons het heerlik gebly!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Middag Annerie,
Dankie vir jou terugvoer, ons sien uit daarna om julle as 'n groep vriende die volgende keer te trakteer, dis 'n heerlike kuierplek!
Groete,
Andrea en Span

Bohemian Garden Cottages
Nico E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Gesin met tieners

Ons het dit geniet om by Bohemian te bly, ons gashere was baie warm en verwelkomend.

Ons het dit geniet om by Bohemian te bly. Die aandete en ontbyt by die bohemian Café was baie spesiaal.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed staying at Bohemian, our host were warm and welcoming.

We enjoyed staying at Bohemian. The dinner and breakfast at the Bohemian Café was special.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie Nico vir jou terugvoer, ons hoop om weer van diens te wees in die toekoms!
Groete, Andrea en Span

Bohemian Garden Cottages
Caren S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren S

Ons het baie lekker gekuier.

Die gastehuis was skoon en netjies en die restaurant se kos is uitstekend. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Beste Caren,

Baie dankie vir jul lekker terugvoer, ons hoop om weer van diens te wees in die toekoms!

Groete,
Andrea en Span

Bohemian Garden Cottages
Andre O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Gesin met klein kinders

Rustigheid in 'n asemrowende dorpie.

Goeie akkommodasie in die mees asemrowende dorpie. Die verblyf was uniek gemeubileer en baie interessant. Die algemene area is ook baie lekker gewees om te kuier met braaiers en 'n kaggel vir die koeler aande.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir julle mooi terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Groete,
Andrea en span.

Bohemian Garden Cottages
Dion V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dion V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Baie geniet. Kort net 'n "cosy kroeg" soos langsaan.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ons beplan om ons onthaal area nog meer snoesig te maak, kom maak gerus weer 'n draai om te sien.
Dankie vir julle besoek.
Groete,
Andrea en span.

Bohemian Garden Cottages
Jacques D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, gerieflik en lekker.

Dit was 'n koue en reënerige naweek so die kamer was effe aan die koel kant. Daar was darem ekstra komberse en verwarmers. Die kamers het baie mooi, kunssinnige dekor en is goed toegerus vir 'n naweek weg.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

More Jacques.
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Andrea en span
Bohemian Garden Cottages.

Bohemian Garden Cottages
Anina H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike en hartlike ontvangs, alles was smaakvol en netjies.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

More Anina
Dankie vir jou positiewe terugvoering van ons Garden Cottages. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Hartlike groete
Andrea

Bohemian Garden Cottages
Jenna B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Nice and quiet, perfect little getaway destination.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Thank you for your nice review of our cottages, we appreciate your feedback and look forward to being hosts to you again in future!

Bohemian Garden Cottages
Diana B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana B
Saam met vriende

For a stay with a difference, try Bohemian Garden Cottages!

We loved the fact that the decor was "different" but so interestingly done. Our cottages were wood and iron structures with a quirky twist to the bathrooms and toilets such as unpainted, old metal doors, stone or beautifully tiled basins, etc. Lovely and warm with wall- and standing-heaters for chilly weather, and fans on the stoep for warmer days. Would love to stay there again.

Stephen C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ek en my vrou is op ons wittebrood hier gewees. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die area is asemrowend en net om die wilde perde te sien is iets spesiaal. Hulle restaurant het unieke en baie smaaklike disse.

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons is bly julle het ons dorpie geniet en hoop om julle gou weer te sien!

Bohemian Garden Cottages
Elizabeth K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Awesome!

Pragtige dorpie! Fantastiese verblyf! Vriendelike, behulpsame eienaars en staff. Cottages gerieflik, skoon en netjies. Bohemian Groove Cafe is beslis aanbeveelbaar. Kos was heerlik! Beslis plek vir familie en vriende om te ontspan. Het baie lekker gebly en gekuier!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Goeie more, dankie vir julle besoek. Ons is vreeslik in ons noppies dat julle ons plekkie so geniet het. Tot volgende keer.

Bohemian Garden Cottages
Christi L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi L
Saam met vriende

Heeeeeerlik - baie lekker geslaap.

Ons sal verseker weer die Cottages besoek. Die Bohemian Groove Cafe se kos was ook uit die boonste rakke.

Ben V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net 'n paar dinge wat na gekyk kan word.

Kan gekyk word na warm water in stort. Buiteligte wat heelnag voor eenhede brand is 'n groot steuring.

Marlene P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos en akkommodasie uitsonderlik met kunssinnige bederf.

Kunssinnige atmosfeer en ontvangs van musiek tot kos en akkommodasie. Betree 'n Boho-rustigheid.

Ian C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig.

Lekker, rustig, interessant, 'n naweek is net te kort.

Danika S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en lekkerste slaapplek!

Maklik om te kry in Kaapschehoop. Baie mooi kamers en gerieflik! Sal enige tyd weer gaan.

Reneen L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reneen L
Saam met vriende

Cottages clean and neat, friendly staff and good food in Groove Cafe

Enjoyed our stay with good friends.

Hannetjie D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie D
Saam met vriende

Boheemse ervaring.

Kothuis is pragtig toegerus, baie luuks. Ongelukkig was daar 'n groot donderstorm wat die hele omgewing gedurende die nag en volgende dag sonder krag en water gelaat het. Ons het dit steurend gevind omdat die eienares nie beskikbaar was en ons haar dus nie kon kontak om vas te stel wat die probleem veroorsaak nie en aangesien ons moes terugreis na Rustenburg, sou beter kliëntediens ons beslis beïndruk het. Daar is ook laat die oggend eers kannetjies water vir toiletgeriewe asook vir drink aan ons gebring. Geen generator beskikbaar nie, ons kon dus nie koffie maak of bad nie. Baie jammer ons kon nie die luuksheid van die fasiliteite ten volle benut nie.

Colin L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning dekor en amazing kos by die restaurant!

Sal definitief weer daar tuisgaan.

Arien R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quirky, unusual, mesmorizing, put together with taste, love and thought!

Bohemian cottages blew our socks off. Absolutely fabulous and around every corner was a pleasant surprise..not just the cottage but restaurant and village as a whole. We shall be back for sure!

Frederick D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was snerpend koud.

Sien gerus die sterre.

Ashleigh-rose W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh-rose W
Saam met vriende

Lovely place to stay in Kaapschehoop, great value for money.

Stayed there with my mom and Gran and had a lovely weekend in the quaint little "dorp". Comfy beds and convenient self catering set-up with restaurant next door. Had an issue with a tap and the owner came to fix it immediately and with no hassle.

Corne B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Saam met vriende

Lekker plek om te bly en te kuier saam met vriende en familie.

Ons was 'n groep van 8 vriende wat vir een nag in die Flintstone Cottage oor gebly het. Andrea het vir ons die Jacuzzi aan gesit, maar dit was te koud en die Jacuzzi het nie warm genoeg geword nie en ons het nie brawer geword nie! Daar was egter 'n tekort aan badhanddoeke. Daar was net 4 badhanddoeke en ons moes 'n bietjie deel. Daar is ook net 3.5 wynglas. 8 sou awesome gewees het! Verder het ons baie lekker gekuier, lekker gebraai en warm geslaap!

Mike E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Dit was 'n heerlike ondervinding en die eienaar het ons werklik tuis laat voel.

Cobie C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobie C
Saam met vriende

Bohemian Cottages is regtig waarde vir geld.

Ons het 'n fantastiese langnaweek daar spandeer en kan dit regtig aanbeveel. En die dorpie is pragtig!

P.s. O - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
P.s. O
Gesin met klein kinders

Eksentriek.

Dis duidelik kunstenaars se gastehuis.

Roberta/bobbi G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta/bobbi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, value for money.

We stayed in the miner's cottage. Loved the artistic decor. The cottage itself is set back from the road and quite private. Would definitely recommend or stay there again.

Karina H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina H

Pragtige, kunstige interior, baie netjies en skoon - wens ons kon langer bly!

Log Cottage: Lieflike kamers, lekker leefarea, goed toegerus. Net een badkamer. Maar die res is so heerlik, dis 'n klein opoffering om te maak! En die etes by die restaurant is heerlik!

Vicky M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en romanties.

As jy wil wegbreek van die stadslewe,is dit die regte plek. Decor van kothuis is asemrowend mooi. Genoeg eet plekke en rare winkels. Dan is die perde is 'n bonus.

Marilize K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Sien gradering.

Jannie K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie K
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Nie te sleg nie, sal volgende keer by ander plekke ook tuisgaan.

Hennie D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende bekostigbare verblyf.

Het nie presies geweet wat om te verwag van die kothuis nie.Ons was verras met die eiesoortige karakter van die dekor in die eenheid en ervaar die andersheid as 'n baie positiewe ervaring. Die verblyf het ingepas by die ontspanne atmosfeer van Kaapsehoop. Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Bohemian Garden Cottages's terugvoer

Dankie vir jou positiewe en lekker terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang, ons werk aan 'n groter en beter ervaring!
Tot volgende keer!
Groete, Andrea

Bohemian Garden Cottages
Michael S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Hulle bied regtig rus vir die siel.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f826c733a24dd7ff519cd94fdec8283589cc73e35e29a0d99ce0e19db0753e9a90596075c08961b2d949f4a46dedff9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 65 5 1 5 77 Watkins Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.593059034412 30.765091776648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!