+52
Selfsorg in Franskraal

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Danell E
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustig, fantasties. Dit was die beste naweek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie, Danell. Ek is bly julle het julle naweek by Bokkompie geniet. Groete, Mariana

Christelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

The perfect family getaway! We had an incredible second stay at Bokkompie and it was even better than the first! With the house perfectly located near the beach, making it easy to enjoy the ocean whenever we wanted. The hot tub was great for winding down in the evenings and definitely a hit with everyone. The teenagers were living their best lives with the putt-putt course and the super tube. They had endless fun, which made the trip even more relaxing for us. It’s the ideal spot for families looking for a balance of chill time and activities. Bokkompie is always clean and has everything we need for a fun, easy, memorable stay. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Hi Christelle, Thank you very much. I'm glad you enjoyed your time at Bokkompie. You are more than welcome to visit Bokkompie again. Regards, Mariana

Jonathan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Rustig en gerieflik. Was great gewees, jare sedert ons laaste besoek aan Uilenkraalsmond en dit was spoggerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly julle het dit geniet. Groete, Mariana

Annette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2026

Baie lekker. Baie aangename naweek gehad. Lekker geslaap en gebraai. Alle geriewe was beskikbaar om naweek net te rus en te geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie. Ek is bly julle het jul naweek geniet. Groete Mariana

Alesia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2026

Loved our stay. Neat and clean. Very quiet area which is nice. Water not 100% warm when showering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Almal het dit baie geniet. Alles was netjies en in werkende toestand. Kinders is baie opgewonde om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie vir jou terugvoering Leon. Ek is baie bly julle het dit geniet. Julle is welkom om weer by Bokkompie te kom kuier. Groete Mariana

Thabiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great place to spend time with family. It was a great stay, home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Many thanks for the feedback. I am glad that you enjoyed your time at Bokkompie. Regards, Mariana

Michelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Value for money. Really enjoyed the stay. The family living room space was lovely. Safe and close to the beach for sunrise and sunsets. The hot tub was a nice treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Many thanks for the feedback, Michelle. I am glad that you enjoyed your time at Bokkompie. Regards, Mariana

Brittany A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantasties! Ons het absoluut lekker verblyf gehad. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het jul tydjie geniet by Bokkompie. Groete, Mariana

Franchesca B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Oulikke plekkie naby aan die see. Baie oulike plekkie, met 'n lekker binne braai, perfek vir koue weer. Die warmbad is ook 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie vir die terugvoering, Franchesca. Ek is bly julle het jul tyd geniet by Bokkompie. Groete, Mariana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 7)
Bespreek

677 Kraanvoel Street, Uilenkraalsmond Holiday Resort, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33716575af153807173936c1c1056cee602be5c13b42d4a518d1416fc718abc48b03583d1b897623f3d42c00331cc77eaf3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7) 55 5 1 5 677 Kraanvoel Street Uilenkraalsmond Holiday Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.602117866143 19.410602156761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang