Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis in die gewilde Uilkraalsmond-vakansieoord in Franskraal, net 7 km vanaf Gansbaai. Hierdie kusdorpie in die Overberg is 'n gewilde toeristebestemming met opwindende aktiwiteite.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat na 'n lieflike binnebraai-area lei. Dié oopplan-area is ruim en prakties ingerig met 'n etenstafel met 6 stoele. Daar is 'n Kolkol-houtvuurwarmbad onder die sterre. Daar is ook 'n buitewasbak om die vangs van die dag af te spoel.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die ruim sitarea het 'n gemaklike L-vormige bank en 'n TV.

Die huis is beveilig met diefwering, sekuriteitsligte buite en 'n glyhek. Daar is ook 'n alarmstelsel op die perseel. Die oord het 24 uur-sekuriteit en word met toegansbeheer bereik.

Die huis is stapafstand van die meer en in die oord is daar 'n waterglybaan en putt-puttbaan wat kinders kan geniet asook 'n geriefswinkel wat sorg vir 'n wonderlike vakansie-ervaring vir gesinne.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokkompie 677 Uilenkraalsmond sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkompie 677 Uilenkraalsmond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33716575af153807173936c1c1056cee602be5c13b42d4a518d1416fc718abc48b03583d1b897623f3d42c00331cc77eaf3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 677 Kraanvoel Street Uilenkraalsmond Holiday Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.602117866143 19.410602156761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem