10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Clionella Street, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bonne Sante is 'n moderne, volledig toegeruste selfsorghuis in die gewilde Langezandt-vissersdorpie in Struisbaai, slegs 200 meter van die strand af.
Verblyf word in die hoofhuis en 'n aparte kothuis bo die motorhuis aangebied, wat dit ideaal maak vir groter groepe of diegene wat ekstra privaatheid soek. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 stapelbeddens vir 4 gaste en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste, en die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die solderkamer bo het 'n TV met DStv en onbeperkte WiFi.
Buitegeriewe sluit in 'n privaat swembad, 'n buitestort, 'n binnehof met 'n buitebraai en buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Clionella Street, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Bonne Sante het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Clionella Street, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang