Beskrywing
Oom Hannes het slaapplek vir 6 gaste in 3 gerieflike kamers. Daar is probeer om die kothuis se ou rustieke bekoring te behou. Die oorspronklike trappe, balke, rietplafonne en die haard met die Dover-stoof is steeds oorspronklik. Daar is ’n sitkamer-area met ’n etenstafel vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n uitsig op die suidelike berg en ’n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en front noord. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met ’n venster wat uitkyk na noord. Die kombuis is met ’n Dover-stoof, ’n tweeplaat-gasstoof en ’n yskas toegerus. Die badkamer lei van die voorstoep af en het ’n stort, toilet en wasbak. Die braai-area het skaduwee en oorgenoeg sitplek. ’n Rooster, potjiekospot en eetgerei is beskikbaar. Die plonspoel is heerlik op die warm dae.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad by die instansie voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is twee badkamers, een het 'n bad en die ander 'n stort. Die kombuis is met 'n groot yskas, gasstoof en skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is volledig toegerus. Die sitarea is ruim en het 'n kaggel. Daar is 'n groot stoep met sitplek, braaiput en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad by die instansie voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang