LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boplaas Cottages | LekkeSlaap
+21

Boplaas Cottages

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Boplaas Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deon W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is 'n oase na 'n rowwe pad.

Baie mooi en netjies!

Lourens M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte is hemels.

'n Absoluut fantastiese plekkie, pragtige natuur, perfekte omgewing, die huise is stylvol gerestoureer met slegs die noodsaaklikste verbeterings. Alles is silwerskoon en netjies, gehaltebeddegoed en -linne.

Jan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Na die vreeslike pas was dit so verkwikkend om te kon ontspan in die lieflike Boplaas. Ons kon nie genoeg kry van die uitsig op die berg! Dit was ‘n voorreg om daar te kon oornag. Baie dankie.

Patrick V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Huisie is baie mooi oorgedoen. Die tuin is pragtig. Kan net dink hoe lekker dit is om onder die groot koeltebome te lê in die somer maande. Ons sal definitief weer teruggaan en langer bly.

Ian W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W
Saam met vriende

Eenvoudig, rustig, lekker.

Word beslis aanbeveel ─ lekker om te ontspan na 'n lang pad.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarHTpRFTyo4VlQL6u02MG8KAmZ9QOeCubTJHEsp7K82VCnKkN3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Boplaas Cottages Gamkaskloof 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.364592964051 21.583982780476
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!