LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boplaas Cottages | LekkeSlaap
+21

Boplaas Cottages

6 resensies
Selfsorg
Vaal Johannes
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Vaal Johannes is ’n eenslaapkamer-kothuis wat bekend is onder wittebrood-paartjies. Daar is ’n klein sitkamer en ’n dubbel-slaapkamer met mooi uitsigte op die berg. Die kombuis het ’n klein tafel met 2 stoele, ’n Dover-stoof, enkelplaat-gasstoof en ’n yskas. Die badkamer se ingang is buite en het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n braai-area met ’n tafel en stoele waar gaste kan dit en na die plonspoel en suidelike berg kyk. ’n Rooster, potjiekospot en eetgerei is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad by die instansie voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oom Hannes
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Oom Hannes het slaapplek vir 6 gaste in 3 gerieflike kamers. Daar is probeer om die kothuis se ou rustieke bekoring te behou. Die oorspronklike trappe, balke, rietplafonne en die haard met die Dover-stoof is steeds oorspronklik. Daar is ’n sitkamer-area met ’n etenstafel vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n uitsig op die suidelike berg en ’n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en front noord. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met ’n venster wat uitkyk na noord. Die kombuis is met ’n Dover-stoof, ’n tweeplaat-gasstoof en ’n yskas toegerus. Die badkamer lei van die voorstoep af en het ’n stort, toilet en wasbak. Die braai-area het skaduwee en oorgenoeg sitplek. ’n Rooster, potjiekospot en eetgerei is beskikbaar. Die plonspoel is heerlik op die warm dae.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad by die instansie voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarHTpRFTyo4VlQL6u02MG8KAmZ9QOeCubTJHEsp7K82VCnKkN3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Boplaas Cottages Gamkaskloof 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.364592964051 21.583982780476
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!