Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in McGregor

Bougainvillea Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Rondine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, die moeite en geld werd. Sterk aanbeveel! Ons het so lekker gebly, ons klein Morkie het geniet om die pragtige tuine te ondersoek. Die swembad was amazing gewees. Ons kon nie ons seuntjie weghou nie. Heerlike plek. Ons sal weer daar gaan bly. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker koelte om te eet en te braai. Gerieflik ingerig. Dit was 'n gerieflike, aangename kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker. Dit was ons derde geleentheid hier en sal beslis weer hier bly. Gee net kennis aan besoekers om voorsorg te tref vir die muskiete.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Nov 2025

Stunning and tranquil. Absolutely beautiful place. The agents were very friendly and accommodating. Quiet and tranquil place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Salmaa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2025

Rather book somewhere else. Very disorganised. No towels, long grass around the pool, spiders inside the house, mosquitoes everywhere, even on the walls from previous guests. Locals walking in trying to sell stuff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Uitstekend. Weer baie lekker gebly en onder andere die kaggel geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Carla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlike, rustige gevoel in die omtrek met 'n lieflike tuin. 'n Onverwagse, heerlike bottel wyn, hout vir die kaggel en 'n vrieshokkie vol ys was 'n bonus! Die atmosfeer is rustig en die verblyf is ten volle toegerus. Die verwarmer in die kamer het ons knussig gehou en die swembad was ongebruik maar definitief welkom vir die somerbesoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milinda L
Kort verblyf
3.6
Feb 2022

Rustige plattelandse gasvryheid en stilte. Lekker doendinge soos Eseltjiesrus, die Saterdagoggend-markie en staproetes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Merli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

A beautiful cottage with a fantastic lush garden. We would have felt safer with more security. The windows are all easy access once opened and main gate is easy access to unwelcome guests. The cottage is situated on a busy corner with high foot traffic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 537

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

96 Long Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTRiM2Q3LTI5ZTUtNDA4MC1hNDM4LTMwZjM4ZDg5Yjc4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 96 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952455397518 19.825798796295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang