Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 870 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende oornag akkommodasie. Baie skoon en netjies. Al die geriewe is daar. Veilige parkering. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Geen klagtes. 1 aand daar oorgeslaap. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Quite comfortable overnight stay. Friendly people. Nice, clean, cosy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great place to stop over. Very friendly hosts. Place was spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre D
1 nag
5.0
Des 2025

Great / convenient. Great value for money. Sleeps 4. We were 3. Secure parking. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik. Baie gerieflik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie rustig, netjies, huislik. Wonderlik, gekuier, skoon, netjies, baie dankie, sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gelieflik, rustig en gemaklik. Was baie lekker. Perfek vir 'n oornag akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannis G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Brand Gastehuis is netjies, gerieflik en ons gasvrou so vriendelik en behulpsaam. Ons gebruik Brand Gastehuis as oornag akkommodasie al reeds vir die laaste paar jaar en die wooneenheid is netjies, gerieflik en alles wat 'n mens nodig het om uit te rus vir die langpad! Dankie aan ons gasvrou wat altyd so vriendelik en behulpsaam is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Skoon, dien sy doel en vriendelike gasvrou. Lekker geslaap. Skoon plekkie, dien sy doel en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 870

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8540e43ff16907c65df58caa8816c7f7996861851825a000c720771848c76b7a3360f6ff52772fa8085928c756d0cb0b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 870 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang