+117
Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 888 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netjies, veilig en goeie diens. Lekker gerus, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Netjies, skoon en rustig. Lekker gerus na lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag
5.0
Mei 2026

Fantasties! Fantasties!! Op kort kennisgewing was hul gereed om ons te huisves. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre E
1 nag
5.0
Apr 2026

Tevrede. Baie aangename verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Gerieflik netjies en skoon. Stapafstand van alles wat ons nodig gehad het. Veilig parkeer. Goeie beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys. Ons het baie lekker gebly. Die kamers was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sentraal geleë en sal weer daar oorslaap. Baie geniet. Rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het lekker gebly en die gasvrou was vriendelik. Skoon en gerieflik en naby die pad vir 'n oornag, tog rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voortreflik! Vir seker, was die 3e keer wat ons daar oorgeslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voortreflik! Beslis! Skoon en netjies, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 888

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8540e43ff16907c65df58caa8816c7f7996861851825a000c720771848c76b7a3360f6ff52772fa8085928c756d0cb0b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 888 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang