Colesberg Akkommodasie by Brand Gastehuis | LekkeSlaap
+95

Brand Gastehuis

335 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, 'n waaier, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Water is altyd beskikbaar aangesien daar 'n boorgat en watertenk is.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Port Elizabeth. Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 335 resensies vir Brand Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YWFkODk1LTkyYTYtNDA2Ni1hYmM2LWYzNTFiYzA5ZGQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 335 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za