+117
Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 872 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon goeie waarde vir geld. Baie rustig, netjies en skoon.
Des 2025
Marie S
Saam met lewensmaat
5.0
Brand gastehuis is 'n wenner. Altyd tevrede met die gastehuis, kom oornag al daar vir die afgelope 10 jaar. Goeie waarde vir geld.
Des 2025
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag akkommodasie. Baie skoon en netjies. Al die geriewe is daar. Veilige parkering. Sal definitief weer daar oorslaap.
Des 2025
Donette P
Gesin met tieners
5.0
Geen klagtes. 1 aand daar oorgeslaap. Geen klagtes.
Des 2025
Jeanette B
Saam met lewensmaat
5.0
Quite comfortable overnight stay. Friendly people. Nice, clean, cosy place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 872

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
20 % AF
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
20 % AF
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
20 % AF
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8540e43ff16907c65df58caa8816c7f7996861851825a000c720771848c76b7a3360f6ff52772fa8085928c756d0cb0b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 872 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang