+117
Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 893 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Drieka L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Mooi, skoon en netjies. Veilige parkeering. Baie vriendelike en gasvry.
Jun 2026
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag slaapplek. Alles in eenheid vertoon splinternuut. Goeie bed met warm komberse. Gefasiliteer met veilige parkering agter veiligheidshek i...
Sien meer
Jun 2026
Anita M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Alles was baie skoon en netjies.
Mei 2026
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig en goeie diens. Lekker gerus, veilig en netjies.
Mei 2026
Annette B
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon en rustig. Lekker gerus na lang pad.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 893

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
10 % AF
R700 R630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8540e43ff16907c65df58caa8816c7f7996861851825a000c720771848c76b7a3360f6ff52772fa8085928c756d0cb0b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 893 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang