+117
Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 881 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pietro S
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal geleë en sal weer daar oorslaap. Baie geniet. Rustig en skoon.
Mrt 2026
Marcelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly en die gasvrou was vriendelik. Skoon en gerieflik en naby die pad vir 'n oornag, tog rustig.
Mrt 2026
Ina R
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik! Vir seker, was die 3e keer wat ons daar oorgeslaap het.
Mrt 2026
Ina R
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik! Beslis! Skoon en netjies, waarde vir geld.
Mrt 2026
Nadi K
Saam met lewensmaat
5.0
Good overnight stop - clean, comfortable and safe. It was a good overnight stop. The host was very pleasant. The room was clean and wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 881

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8540e43ff16907c65df58caa8816c7f7996861851825a000c720771848c76b7a3360f6ff52772fa8085928c756d0cb0b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 881 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang