+26
Gastehuis in Hanover

Brandwag B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lee B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Onvergeetlike verblyf. Baie lekker gebly. Wonderlike boerekos na 'n lang vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dagse Lee, Ons het dit geniet om te sien hoe julle lag, met die honde speel en lekker eet. Ons het veral julle kinders baie geniet.

Mark M
1 nag
5.0
Jan 2026

Convenient stay. Great meal and host friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Good day Mark, It was a pleasure hosting your family. I have really appreciated your mum - would enjoy seeing her again.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Hulle gebruik as oornag plek. Kamers gerieflik vir gesinne met privaatheid. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Baie dankie vir jou terugvoer.

Anne-Marie B
1 nag
5.0
Des 2025

S as lig en stil en mooi. Ek het baie lekker gekuier. Anza is 'n goeie gasheer en baie vriendelik. Hulle het my gehelp met my Karoo lamb in die vrieskas te berê wat ek gekoop het. Lekker saam hulle geëet die aand en gekuier. Dankie vir alles julle .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dit was 'n plesier om jou te help.

Marion S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Excellent. Anza was an incredible hostess and made my mechanic's stay a pleasure. Her communication was superb and nothing was too much trouble. We will happily use Brandwag again for future visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Good day Marion, Thank you so much for your positive review. It was lovely having your team here. They were great guests and they left everything clean and neat. They are welcome anytime.

Biddy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm gemaklik - n "pragtige oasis" in die koue tyd van die jaar. Die Gastehuis is uitmuntend en baie spesiaal. Anza het ons vreeslik bederf en ons was bevoorreg om hul gasvryheid te kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Ons het net so lekker saam met julle gekuier.

Deon F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekend, vriendelik, rustig. Baie lekker gebly en gekuier. Pragtige gastehuis, vriendelike eienaars, heerlike kos. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dankie Deon vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om te sien hoe julle die ontbyt geniet het.

Mev M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte verblyf met alles wat nodig is vir oornag. Vyfster boerekos. Heerlike plaaskuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Waardering vir die terugvoer. Kom gerus weer.

Thinus D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Rustige verblyf. Ons was baie vriendelik verwelkom en dit was baie skoon en netjies. Was perfek vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anza
Brandwag B&B
Dankie vir jou positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9846ddfd1c2f0a00bb8990a36384c54a457388a4911efff39166431e1e3a7494b7826d5865df2bd552af0f8142c4569f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Brandwag Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.926055555556 24.520277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang