Hanover Akkommodasie by Brandwag B&B | LekkeSlaap
+27

Brandwag B&B

25 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Brandwag, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse omgewing en is 20 km van Hanover af. Dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg.

Verblyf word in 3 gastekamers en 1 kothuis gebied. Die kothuis het 1 kamer met slaapplek vir 4 gaste en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 14 jaar. Dit het 'n volledig toegeruste badkamer, 'n kombuisie en 'n eetarea.

Die 3 gastekamers is in die hoofgebou. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed, kamer 2 het 2 enkelbeddens en kamer 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Kamer 1 en 2 deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en kamer 3 het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

'n Plaasontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. By Brandwag B&B word gaste deur die magiese sonsopkoms en -ondergang oor die pragtige Karoo geïnspireer.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Brandwag B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plaas Brandwag, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brandwag B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Brandwag, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YTkxY2Q0LWVkNWMtNDRlNi1hNzc2LTQ3MmE0OTgxNzBkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Brandwag Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.926055555556 24.520277777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za