- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse omgewing en is 20 km van Hanover af. Dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg.
Verblyf word in 3 gastekamers en 1 kothuis gebied. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed het. Dit het 'n en suite-badkamer het 'n bad. Slegs die kothuis is troeteldiervriendelik.
Die 3 gastekamers is in die hoofgebou. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
'n Plaasontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Koffie en tee word in die hoofgebou bedien. By Brandwag B&B word gaste deur die magiese sonsopkoms en -ondergang oor die pragtige Karoo geïnspireer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Brandwag B&B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang