+29
Selfsorg in Clanwilliam

Clanwilliam Dam Breathtaking House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Beste vakansie in Clanwilliam. Ons het verskriklik lekker gebly by Breathtaking House. Ons gaan elke jaar weg saam ons vriende en ek dink die jaar wen al die ander jare. Die huis is perfek uitgerus met alles wat mens nodig het (veral die lugverkoeling en swembad). Ons het regtig baie lekker tyd gehad! Dankie vir jou gasvryheid en dat jy so "on top" van dinge is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Hi Nadia, so bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie review! Hoop om julle gou weer te sien.

Clinton A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Was an awesome stay. I will come back again. What a wonderful stay we had. The place is clean. It has aircon for the hot evenings. There is a beautiful pool to relax in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
So glad you enjoyed your stay at Breathtaking House. Hope you will be back soon.

Vivien M
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Lekker verblyf met mooi uitsig. Die verblyf is baie gerieflik met lekker spasie en goeie uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Baie bly julle het die verblyf geniet en sien uit daarna om julle gou weer te sien.

George C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Dit was lekker. Ja, dit is asemrowend. Die omgewing is baie rustig en goed vir jou siel. Kinders het dit baie geniet vir die swembad en hulle groot ruimte in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Dankie vir die review en baie bly julle het die verblyf geniet.

Frits V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Pleasant but challenging. Beautiful house, beautiful view, beautiful pool and garden but unfortunately not suited for older people or people with a mobility problem. 13 steps from garage to front door, no handrailings and no steps to get into/out of pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Thank you for the review, and I'm glad to mention that steps have now been installed at the pool. Unfortunately, there are a few steps to enter the house, so it's not ideal for guests with mobility issues.

Elzaan N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Lovely family home with a great host! Sonja, the host, was exceptional. She was available to assist at all times and really went the extra mile for us. The big garden was lovely for the kids to ride their bikes, and the pool was bliss on the very hot days. The view was lovely, and the house was clean and cool in the hot weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Baie dankie vir die review. Is so bly julle het die 2 weke Desember vakansie geniet! Hoop om julle gou weer te sien.

Cecilia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was 'n baie lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly en het 'n pragtige uitsig gehad oor die dam. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Baie bly julle het die verblyf geniet! Hoop om julle kom kuier weer in die nabye toekoms.

Cindy J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Clanwilliam Dam breathtaking house julle is tops. Stunning plekkie. Dis die moeite werd. Uitsig is fantasties. Sal definitief weer book.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Raymond S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

We had a wonderful stay. This spacious house offered stunning views directly over Clanwilliam Dam. The braai area was particularly pleasant in the mornings and evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
So glad you enjoyed your stay and hope you visit again in the future.

Elroy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Simply amazing. The stay was phenomenal. Great views, great house, friendly reception and communication during our stay, great location, relaxing. Definitely provides the break and relaxation you need from your everyday and busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Thank you very much for the great review. Hope you will visit again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

2110 Hennie Du Plessie Close, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5effacd31b9ce62cbb4cee1bdd1e5d828df19af1e83ef6e50a96478b46e49f75e27824d89e86315bdd020abaa340b567bfb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 2110 Hennie Du Plessie Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.199535834146 18.891029869173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang