+31
Gastehuis in Keidebees

Browns Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Estony P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good and clean lovely surroundings. It was fine. Unfortunately, we were not able to have breakfast as they could not accommodate us 30 minutes earlier than the scheduled time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly! Heerlik gebly, geslaap en hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig! Ons het lekker gebly! Stil en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Was lekker, veiling, skoon en baie mooi. Het lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Baie aangenaam en goeie ligging. Ongelukkig het dit baie gereën in die Karoo en ons kon nie buite kuier nie. Die kamers was mooi skoon en alles was net reg gewees. Die ontbyt was puik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, en ontbyt was heerlik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Netjies, skoon, privaat en veilig. Heerlike ontbyt. Baie lekker gebly, Springbokkies was pragtig gewees wat rondom die blyplek geloop het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Oase na 'n lang dag se reis. Wonderlik. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag
4.6
Jul 2022

Beautiful, clean, excellent staff and breakfast. Loved the ground squirrels. Would definitely recommend. No generator, stand-alone room still has a neighbor in a room attached. This however does not detract from a value for money stay in a gorgeous garden and serene surroundings. Also, larger vehicles can park without difficulty. All in all a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronita F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Gerieflik, netjies, mooi. Browns is baie netjies en gasvry. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N14 Olifantshoek Road, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4Y2IxZTVlLTU4MGItNGJlZi05ZmZiLWFjYWQzN2YwYTZhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 N14 Olifantshoek Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.433713580873 21.306309700012

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang