Beskrywing
Dié tent pronk op sy eie heuweltjie met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Die Swempie Wittebrood-tent bied uiterse luuksheid en privaatheid as dit kom by kamp in die bos. Die tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met dubbelwasbakke. Daar is 'n gasverwarmer in die winter, yskas, tweeplaatgasstofie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area en 'n kombuis buite op die dek. Die tent gebruik sonkrag en daar is kragproppe om selfone en skootrekenaars te laai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Linne, handdoeke en toiletware word voorsien
Huisreëls
Alhoewel die Standaard Luukse Tente toegerus is vir 2 volwassenes, kan 'n kampbed vir 'n kind teen 'n bykomende fooi bygevoeg word.
Daar is 'n vereiste minimum verblyf van 2 nagte oor naweke en 3 nagte oor langnaweke.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 14 Farm Bassora, Hartebeeshoek Road, Skeerpoort, 0240, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang