Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'sorah Luxury Tent

Swempie Wittebrood-tent
Vanaf
Vanaf R1 980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent pronk op sy eie heuweltjie met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Die Swempie Wittebrood-tent bied uiterse luuksheid en privaatheid as dit kom by kamp in die bos. Die tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met dubbelwasbakke. Daar is 'n gasverwarmer in die winter, yskas, tweeplaatgasstofie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area en 'n kombuis buite op die dek. Die tent gebruik sonkrag en daar is kragproppe om selfone en skootrekenaars te laai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg Linne, handdoeke en toiletware word voorsien

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 6 jaar toegelaat nie. Alhoewel die Luukse Standaardtente slaapplek aan 2 volwassenes bied, kan 'n kampbed vir kinders ouer as 6 jaar teen 'n ekstra koste gereël word.
Ons benodig 'n minimum van 2 nagte se besprekings oor naweke en 3 nagte oor langnaweke.
Die tente gebruik sonkrag en die toestelle gebruik gas. Alle tente sluit kragproppe om selfone te laai in.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NGNiNDI4LTA2MWItNGM5Zi1hNjZlLWVkMGY2YzliMWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 Portion 14 Farm Bassora Hartebeeshoek Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.846256795577 27.777868509293