LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buff and Fellow Eco Cabins | LekkeSlaap
+70

Buff and Fellow Eco Cabins

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, George, 6535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buff and Fellow Eco Cabins bied selfsorg-verblyf en skuil op 'n buffelteelplaas 18 km buite George en 10 km vanaf George Lughawe.

Verblyf is beskikbaar in eko-vriendelike kothuise, eko-vriendelike hutte en eko-vriendelike kokosneut-villas, wat geskik is vir 2 tot 6 gaste.

Die eko-vriendelike kothuise is ideaal vir vriende of 'n gesin en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die beddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Verder het elke kamer 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buite-stort. Die kothuise elk ook elk 'n toegeruste kombuis, privaat sitkamer en 'n kaggel.

Die eko-vriendelike hutte is ideaal vir 2 gaste het 'n uitsig oor die rivier en het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens op versoek omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en buite-stort. Elke hut het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sit-area en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en n houtvuurwarmbad.

Die multi-verdieping kokosneut-villas is geskik vir 2 toto 6 gaste. Elke villa het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Verder het elke villa ook 'n privaat kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en 'n gerieflike sit-area met 'n kaggel. Die area lei na die stoep met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die plaas is die tuiste van 'n klein verskeidenheid wilde diere wat gereeld rondom die dam gesien kan word. Op die plaas kan gaste wynproe saam met die eienaars, voëlkyk, fietsry, 'n toer van die buffels geniet, rondom die vuur ontspan of visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Buff and Fellow Eco Cabins
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buff and Fellow Eco Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, George, 6535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f49ae1367a4f26a304af8f484c7b949c3a52ffc56bd0dc653eabd3a7f3b2ee5469d87bf08f4484cd43ff8d3771815560663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 R102 226 Diepekloof, Ultreya Farm 6535 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.021109826368 22.299806483727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!