LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buff and Fellow Eco Cabins | LekkeSlaap
+70

Buff and Fellow Eco Cabins

Eko-pod 3
Vanaf
Vanaf R1 495
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eko-vriendelike hutte is ideaal vir 'n paartjie en het 'n uitsig oor die rivier en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, toilet en buite-stort met 'n uitsig oor die dam. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n houtdek met 'n eko-vriendelike spabad wat deur vuur verhit word. Braaigeriewe en visstokke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Na dit gereën het word die gebruik van 'n bakkie of SUV egter aanbeveel. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Let asb dat die Eko-Coconut 6 en Eko-Coconut 7 trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eko-pod 4

  • Dvd

Eko-hut 1
Vanaf
Vanaf R1 795
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n paartjie. Die hut beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en dit kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort, en daar is ook 'n buitestort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan rondom die etenstafel geniet word. Die gesellige sitarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Eko-hut 2

Eko-Coconut 6
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is langs die dam en het 'n uitsig op die berge. Dit is uniek ontwerp, het meer as 1 verdieping en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met'n bad, toilet en buitestort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat geskik is vir kinders, asook 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Na dit gereën het word die gebruik van 'n bakkie of SUV egter aanbeveel. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Let asb dat die Eko-Coconut 6 en Eko-Coconut 7 trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eko-Coconut 7
Vanaf
Vanaf R1 995
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is langs die dam en het 'n uitsig op die berge. Dit is uniek ontwerp, het meer as 1 verdieping en is geskik vir 6 gaste. Die slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met'n bad en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitarea beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Na dit gereën het word die gebruik van 'n bakkie of SUV egter aanbeveel. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Let asb dat die Eko-Coconut 6 en Eko-Coconut 7 trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, 18 km vanaf George, 6535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f49ae1367a4f26a304af8f484c7b949c3a52ffc56bd0dc653eabd3a7f3b2ee5469d87bf08f4484cd43ff8d3771815560663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495  per nag(plek vir 2) 27 5 1 5 R102 226 Diepekloof, Ultreya Farm 6535 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.021109826368 22.299806483727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!