Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Selfsorg in Hartenbos

Cabin16 @Riviera Wharf

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 133 Port Natal Road, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Cabin16 @Riviera Wharf is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer op die grondvloer, geleë op die Riviera Wharf Hotel Hartenbos, wat aan die oewer van die Hartenbosrivier lê. Kragonderbrekings beïnvloed nie die eiendom nie, aangesien daar 'n kragopwekker is wat gedurende hierdie periodes sal loop. Die ATKV-amfiteater is ook naby geleë.

Hierdie moderne woonstel bied slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n spieëltafel met baie kasruimte vir bagasie. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Daar is lugversorging in die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die kombuis het 'n stoof, ooghoogte-oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van 'n wasmasjien, tuimeldroër, ontbythoekie en eetkamergeriewe om maaltye te geniet.

Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank, sowel as 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste. Ander geriewe sluit in 'n wyeskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi.

Die stoep het buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet, en dit lei na ingeboude braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Gaste het ook toegang tot die swembad op die perseel. Die restaurant en kroeg in die hotel het heerlike maaltye as gaste vir 'n slag uit die kombuis wil kom.

Veilige en gratis onderdakparkering met skadunette is op die perseel beskikbaar.

Pret op die strand is ongeveer 300 meter loopafstand van die eenheid af. Die waterpark en pretparke is ook binne 'n kort loopafstand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 133 Port Natal Road, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cabin16 @Riviera Wharf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

133 Port Natal Road, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabec406cf0fd95883dde4e18f01cb92eee5cb6352ba94db4e9d3f1277be464e8e774ea5c3e89fc48d79e3bb2f3e178d06dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 133 Port Natal Road Riviera Wharf 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183929 22.1181716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang