Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin16 @Riviera Wharf

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Breekskadedeposito is R500, en is by aankoms betaalbaar. Dit sal binne 3 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
- Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- Rook is streng verbode in die eenheid.
- Gebruik asb water spaarsamig.
- Die verdwyning van enigiets uit die eenheid sal as diefstal beskou word.
- Cabin 16 is ingerig vir slegs 4 persone. As dit oorskry word sonder 'n vooraf reëling, sal gaste gevra word om die perseel te ontruim sonder enige terugbetaling.
- Let asb daarop dat daar nie 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Cabin 16 is 'n selfsorg-eenheid en deel dus nie in die Hotel se skoonmaakdienste nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd43b9dda899d35582637028a9c7efc41a86f46eec9348b21d01005aabb1eb6b0bb7a6bb5ca643af638b8933039cea4d9700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 133 Port Natal Road Riviera Wharf 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183929 22.1181716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem