Cadeau Hiking and Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johann P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, maar teleurgesteld oor die astronomiese bedrae wat San Parke vra.
Michael W - Mrt 2023
Algehele gradering
Andries and Nolene are great hosts, we especially liked the pet-friendly aspect, just ask our JR.
Ingrid K - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry. Netjies en skoon. Pragtige natuurskoon.
Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en vriendelik.
Darren B - Des 2021
Algehele gradering
A very friendly host and all the amenities one requires for a relaxing stay.
Monique S - Jan 2021
Algehele gradering
Was heerlik!
Cadeau Hiking and Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit baie. Altyd weer welkom om te kom kuier. Mag julle 'n geweldige goeie jaar he wat voorle. Kom gerus weer kuier. Andries
Nadia J - Des 2019
Algehele gradering
Altyd heerlik om saam te kuier by Andries en gesin.
Lizelle S - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Liza M - Nov 2019
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 6 van plaas 569, Humansdorp, 6304, Oos-Kaap