Caelis Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Struan V - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent.
Caelis Place se terugvoer
Hi Struan,
Thank you for your lovely review.
We would love to see you in the future again and aim for a 5-star review.
We will continue to improve where we can.
Kind regards,
Sune
Robin D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Caelis Place se terugvoer
Hi Robin,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is mal oor 5 sterre.
Kom kuier gerus weer in die toekoms.
Groete,
Sune
Tonya N - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om in afsondering te ontspan.
Caelis Place se terugvoer
Hi Tonya,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Kom kuier gerus sodat ons kan wys waar ons verbeter het.
Groete,
Sune
Karen S - Des 2021
Algehele gradering
Amazing location.
Caelis Place se terugvoer
Hi Karen,
Thank you for your 5-star review. We are appreciative.
We would love to welcome you back for a future visit.
Kind regards,
Sune
William P - Jul 2021
Algehele gradering
Weskus uit 'n boek uit.
Caelis Place se terugvoer
Hi William,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Kom kuier gerus weer in die toekoms.
Groete,
Sune
Maritha B - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik! Amazing! Sprakeloos.
Caelis Place se terugvoer
Hi Maritha,
Baie dankie vir jou mooi woorde oor Caelis. Ons waardeer dit baie.
Kom kuier gerus weer in die toekoms.
Groete,
Sune
Adriaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Caelis Place se terugvoer
Hi Adriaan,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons het ons kussings vervang en bietjie opgegradeer in en om die huis.
Kom kuier gerus weer sodat ons daardie 5 sterre kan kry van jou af.
Groete,
Sune
Jaco M - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike posisie weg van die samelewing.
Caelis Place se terugvoer
Hi Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons sien dit as konstruktief en wil graag verbeter waar ons kan.
Ons het wel hierdie jaar 'n paar verbeterings aangebring.
Sien julle binnekort weer.
Groete,
Sune
Ilse S - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, heerlike familiehuis.
Caelis Place se terugvoer
Hi Ilse, Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk om so gou as moonltik die linne te opgradeer en eienaar se persoonlike items uit te sorteer. Ek is bly julle het dit geniet en joop om julle weer gou in die toekoms te sien. Vriendelike Groete, Die WeskusKuier Span.
Klaradyn S - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek om weg te kom van alle stad, stres en sosiale media! Awesome!
Caelis Place se terugvoer
Hi Klaradyn,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Kom kuier gerus weer binnekort.
Groete,
Sune
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duyker Eiland-rylaan, Duyker Eiland Privaat Natuurreservaat, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap