Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die huis word met sonkrag aangedryf, behalwe om kos te maak en water te kook.
Daar is nie 'n TV of DStv nie.
Daar is beperkte MTN-ontvangs op die voorstoep, genoeg om boodskappe te ontvang en die foon op die vensterbank aan Paternoster se kant, te hoor lui. Daar is geen ander netwerk-ontvangs nie, tensy gaste die heuwel aan die noordelike kant van die huis uitklim.
Daar is genoeg krag om fone en rekenaars te laai, verkieslik deur die dag.
Daar is altyd toiletpapier, maar gaste word aangemoedig om hul eie te bring en te los wat ook al oorbly.
Die gashere moedig ook gaste aan om hout en houtskool saam te bring.
Alle vullis moet van die perseel verwyder word wanneer gaste vertrek, insluitend herwinbare bottels en blikkies.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie. 'n Boete sal van die breeskadedeposito afgetrek word indien gaste troeteldiere saambring.
Gaste sal vooraf gevra word vir 'n kopie van hul ID en 'n besprekingsvorm met vrywarings en reëls wat gaste moet teken.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland Private Nature Reserve, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang