11 gaste
4 slaapkamers
9 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland Private Nature Reserve, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Caelis Place is 'n selfsorghuis wat op 'n 110 hektaar-eiendom in 'n Privaat Natuurreservaat teen die see geleë is. Die enigste liggies wat jy saans sal sien is Seal Island, die Solar-vuurtoring en die sterre wees. Dit is ideaal vir gaste met 'n waardering vir die natuurskoon, afsondering en 'n eenvoudige leefstyl wat wil wegbreek van die stad.
Hierdie huis bied verblyf aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ideaal vir 'n gesin of kinders en het 'n tripelstapelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 2 ekstra kamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n klein en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n groot yskas en vrieskas, werksoppervlaktes, 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n vierplaatgasstoof, 'n oondjie, tweeplaat-gietysterstoof en 'n hoëdruk-wokstoof. Daar is ook 'n vuurmaakplek vir braai en om gaste warm te hou in die winter. Die leefarea het 'n kaggel, 'n eetkamertafel met sitplek vir 10, 2 groot rusbanke, 'n boekrak met speletjies, boeke en 'n hoekkas vir glase.
Daar is verskeie wildsoorte in die area, onder meer klein grysmuishonde, fisante, kommetjiegatmuishonde, rooi duikers, slange, silwerjakkalse, rooikatte en groototters. Doendinge in die area sluit swem, visvang, wynproe, perdry en voëlkyk in. Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 145
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland Private Nature Reserve, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Caelis Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland Private Nature Reserve, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang