+20
Gastehuis in Campher's Drift

Caledon23 Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, veilig en baie sentraal. Ons het heerlik gebly. Baie vriendelike diens. Kamers was gerieflik en skoon. Dit is naby heerlike restaurante en ontbyt by gastehuis was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

The perfect place. We enjoyed the 2-night stay, everything was perfect, very clean and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda T
1 nag
4.6
Mrt 2026

Aangenaam en vriendelik, gasvry. Vriendelik ontvang. Gasvry. Heerlike ontbyt. Stortvloer kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie veilige, huislike kuier! Eerste indrukke is blywend! Sal definitief weer Caledon23 Country House gebruik en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Caledon23 Guest House
Baie dankie vir die review Ilse. Was 'n voorreg om jou te kon huisves. Sien jou hoopelike weer een van die dae. Groete Rita

Martin F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Baie lekker gebly, plek is fantasties. Kamers is baie skoon en netjies, modern met alles wat jy nodig het, jy kry tot vars melk vir jou coffee in kamers. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Aangenaam. Gasvry, vriendelike personeel en aangename etes. Sal weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Vriendelik, skoon en netjies. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die ontvangs was baie vriendelik en aangenaam. Die kamers was netjies en ons het baie lekker geslaap, kan enigiemand aanraai om daar oor te bly. Heerlike tuisgemaakte ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2018

Vriendelikeheid, tuis, gasvryheid, netheid en natuurlik rustigheid. Wat kan ek meer sê? Altyd tuis by Louw en Rita. Ek het ook van my werkskollegas voorgestel aan hierdie pragtige, rustige gastehuis en volgens terugvoering wat ek van hulle ontvang het sal hulle weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Fantasties. Fantastiese plek - wonderlike gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
5.0
Feb 2018

Vriendelik, voel tuis, ontbyt uitstekkend, netheid, wat meer sal ek kan sê. Ek sal Caledon23 Country House enige tyd aanbeveel. Die eienaars is werklik inneemde persone, laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f44c928b1c2d772a4d9d2e94f8707308467917ed13ca3f677cf3c48f0cda7c438c2d8310c04fed60b0794d6d037a7e1383e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 23 Caledon Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.951877889508 22.46052364707

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang