Caledon23 Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Caledon23 Country House is in die bekoorlike Camphersdrift-woonbuurt in die voorheuwels van die Outeniquaberge in die hartjie van die Tuinroete geleë en is stapafstand van George se middedorp af.

Die slaapkamers is smaakvol en individueel versier en is vir sakereisigers en vakansiegangers toegerus. Die huis het slaapplek vir 16 gaste in 8 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat patio het.

Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, elektriese kombers, paneelverwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi, USB-laaierproppe en haardroërs is beskikbaar. Draagbare lugversorging is by ontvangs beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Caledon23 Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za