Cango's Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Claire S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful and calm. We had a lovely time staying at Cango's Rest. I wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thalia F
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Great place to stay. Loved my room with a wooden deck. Cango's Rest is just outside Oudtshoorn but near enough to go into town if you want to. It's so peaceful there; I spent hours sitting on the deck enjoying the sounds of nature. I heard the lions roaring at the wildlife park next door every day. Unfortunately, I had to leave a day early due to a crisis at home. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was baie rustig. Dit het gevoel soos in die bosveld met die stilte. Die leeus wat ons saans gehoor het, was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing. We enjoyed our stay. We loved the peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Granvelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Top class. Excellent venue. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles wat ons verwag het. Ontvangs was great en onmiddellik tuis gevoel. Eenheid was skoon en alles was daar vir dit wat ons benodig het. Die feit dat Gerda in eenheid 1 is en ons toevallig in eenheid 4, het dit baie gemaklik vir ons gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomvuyiseko M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful. I enjoyed my stay. The room was nice and clean, not to forget the sound of the lion in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Good value for money. We only stayed there for one night. It has a lovely outside area and garden, so it's a pity it wasn't a little longer. My only suggestion would be to upgrade and modernise the rooms a bit. The TV was old and the picture very dark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathally G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

In alle behoeftes voorsien. Dit was alles en meer wat ons nodig gehad het toe ons na 'n begrafnis gekom het. Die Leeus se brul was ongelooflik. Die ligging is perfek en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die gasheer was baie behulpsaam. Sal beslis weer kom. Ps. WiFi was van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Nathally, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit en bou steeds voort om goeie waarde vir geld vir ons gaste te bied! Hoop om julle weer te sien by ons, maar nie in sulke hartseer omstandighede nie!

Christel J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gemaklike oornag plekkie. Het baie lekker gebly, naby geleë aan die dorp en Cango Wildlife.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons probeer voortdurend verbeterings aanbring om ons gaste goeie waarde vir geld en netjiese, skoon verblyf te bied!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 193 Baron van Reede straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang