Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

Dubbelkamer 7
Vanaf R722
R722 R650
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die skuifdeur lei na 'n privaat dek met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf R741
R741 R667
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Die kamer het 'n privaat dek met 'n uitsig oor die rivier en braaigeriewe is op die grasperk beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek voor die deur. Gaste kan leeus in die park langsaan hoor brul.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf R751
R751 R675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n slim-TV in die kamer. Die eenheid het 'n privaat dek met meubels en 'n pragtige uitsig oor die grasperk, rivier en plaasomgewing. Braaigeriewe is op die grasperk beskikbaar. Gaste kan die leeus in die park langsaan hoor brul.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf R760
R760 R684
per eenheid
Beskrywing

Kamer 8 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook privaat onderdakbraaigeriewe op die houtdek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware in.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinswoonstel nr. 1
Vanaf R836
R836 R752
per eenheid
Beskrywing

Die gesinswoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware in.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinswoonstel 2
Vanaf R845
R845 R761
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n klein kind. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is privaat braaigeriewe buite met 'n uitsig oor die rivier en die nabygeleë velde. Gaste kan die leeus in die park langsaan hoor brul.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsuite 5
Vanaf R845
R845 R761
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n stapelbed en 'n enkelbed vir 3 kinders. Daar is 'n slim-TV in die kamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, braaipan, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die deur lei na 'n privaat stoep met meubels en 'n uitsig oor die grasperk, rivier en nabygeleë plaas. Braaigeriewe is op die grasperk beskikbaar. Gaste kan leeus in die park langsaan hoor brul.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsuite 6
Vanaf R845
R845 R761
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, braaipan, broodrooster, pan, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die kamer het 'n privaat houtdek met meubels en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kinderstapelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Die kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R722
R722 R650
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R722 nouVanaf R650 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem