+101

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Erica O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker rustig en die natuur buite is mooi. Dis baie private en ons het dit baie geniet. Dis lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing, peaceful and very nice. This was our second time, and definitely we will recommend it and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriëtte B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ons 2de keer. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Pleasant. The place is clean and cozy. I found that in the front it needs an outside light, very dark, no option to put light on for your front door. We attended a swim gala and came home late. Braai in the dark basically.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Pragtige uitsig. Ja, lekker gebly - ons was net een nag daar maar baie beïndruk. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Kon nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Ek kom weer! Puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Heerlik rustig en veilig gebly. Ons het baie lekker gebly, sal Cango Rest beslis aanbeveel. Mooi natuur, skoon. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenzo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Good stay. I think we just visited the wrong season, extremely hot during summer. Our stay was good. We travelled with a teenager and a young child who enjoyed the pool. WiFi signal was great, which the teenager enjoyed. Smart TV was a bonus. Overall, a good place to stay if you intend to do surrounding attractions. Price was value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Norman V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Baie lekker. Was baie lekker en het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

193 Baron van Reede straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang