+28

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 436 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Murray T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Superb place to stay. Excellent. Welcomed upon arrival. Great location and facilities. Loved the splash pool. Suggestion - new mattress needed in the main bedroom. Kitchen wooden floor needs some TLC. The painted kitchen cupboards need a refresh (bit grubby at the bottom).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Quaint and relaxing. The cottage was comfortably set in a relaxing garden. An easy walk to the Main Street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig en so rustig. Wat 'n pragtige plek. As jy in die gastehuis bly, het jy vrye toegang tot alles beskikbaar. Estelle is baie vriendelik en behulpsaam; het lekker met haar en haar man gesels. Ons is ook heeltyd op hoogte gehou van die padtoestand by Meiringspoort en Swartberg, want daar was baie reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus na 'n lang reis vanaf die huis. Gerieflik, skoon, ruim kamer. Stoepie is 'n bonus. Lugversorging is nog 'n lekker bederf. Beveel die cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik, netjies, vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly. Eers het Louise van Casa Milorca ons gebel en verwelkom. Later het sy en haar man daar aangekom en ons het op die stoep gesit en gesels en 'n glasie wyn geniet. Hulle het ons ook alles gewys en vir seker dat ons gemaklik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Strauss J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek. Heerlike ervaring gewees. Heerlik gebly. Skoon. Lieflike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvry. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Relaxing and charming. So accommodating, lovely room, fabulous plunge pool, super central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian & Cathy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A lovely time in a beautiful town. What a lovely place, wonderful small intimate pool, nice braai facilities. Beautiful town to amble around. Lovely Saturday morning market. Nice bonus to find out they have a Park Run on Saturday morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful. Sal weer kom kuier. Baie lekker gebly. Estelle is een van die beste bestuurders wat ons op ons reise gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salvelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 436

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX4uvSdW4HNPrXAwt7zlfoZQyyxjYfYoiZrX7ftsZNBLsgESjFy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 436 5 1 5 67 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.226851224264 22.029330042544

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang