Casa Milorca
Opsomming van Resensie
Liezl J - Jan 2021
Gemiddeld
Baie oulike plek en stapafstand van alles in die dorpie.
Louise W - Jan 2021
Gemiddeld
Lovely place to stay for a night.
Jacobus D - Des 2020
Gemiddeld
Aanwysings was nie duidelik nie. Verdermeer is die naambord geensins opsigtelik nie.
Johan B - Des 2020
Gemiddeld
Beslis die moeite werd om hier te oornag.
Pierre S - Des 2020
Gemiddeld
Goed genoeg.
Hanlie V - Des 2020
Gemiddeld
Daar gebly vir Radio Khalahari Orkes se optrede in Prins Albert!
Ilse D - Des 2020
Gemiddeld
Oornagstop tussen die Kaap en Gauteng om vakansie op ’n hoë noot af te skop.
Johan S - Des 2020
Gemiddeld
Was so lekker en spesiaal. Juweel in die Karoo.
Hendriette L - Des 2020
Gemiddeld
Netjies en rustig.
Annabe J - Des 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.
Robert Z - Nov 2020
Gemiddeld
Simply the best.
Alvin M - Nov 2020
Gemiddeld
Homely with all needs catered for.
Deon E - Nov 2020
Gemiddeld
Goed geleë en gerieflik.
Francis N - Okt 2020
Gemiddeld
Het 'n gastehuis verwag nie 'n selfsorg nie.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sit nie ontbyt voor nie maar daar is ‘n tee, koffie en beskuitstasie in al die kamers, en oulike, bekostigbare plekkies binne onmiddellike loopafstand. Só is dit moontlik vir ons om die prys vir ons kamers laag te hou en dan ook plaaslike besigheidjies te kan ondersteun.
Fred R - Okt 2020
Gemiddeld
Quiet, homely, lovely ambiance, walking distance to eateries and entertainment
Casa Milorca's terugvoer
Dear Fred, thank you so much for your feedback. We are so pleased you enjoyed Casa and we hope to see you in our beautiful Karoo town again in future!
Thank you for alerting us to the light; we will approach the neighbours about it.
Dick S - Mrt 2020
Gemiddeld
Pragtige skoon kamer met al die geriewe. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.
Doreen M - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlik rustig. Geen TV in kamer en dit was absoluut perfek. Heerlik afgeskakel.
Graeme R - Jan 2020
Gemiddeld
Very comfortable stay in large bedroom and en-suite within very close proximity to all the town has to offer.
Jeanni D - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies en vriendelik.
Paul L - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle moet weer kom.
Estelle C - Des 2019
Gemiddeld
There is a braai and kitchen so you can make your own food.
Casa Milorca's terugvoer
Thank you for your feedback, we appreciate it.
Chloe V - Des 2019
Gemiddeld
Walk into town.
Casa Milorca's terugvoer
Thank you for your kind feedback. We’d love to host you again in future.
Ina O - Des 2019
Gemiddeld
Baie tevrede.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Ina. Julle moet weer kom. Die Karoo wag vir julle.
Thersia C - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflike, rustige verblyf met vriendelike ontvangs.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Thersia. Julle moet beslis weer kom.
Fouche B - Okt 2019
Gemiddeld
Ons was vir 'n troue, en die verblyf was perfek vir dit.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Fouche. Ons waardeer jul terugvoering.
Natasha B - Okt 2019
Gemiddeld
Ons het vreeslik lekker gebly.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Natasha. Ons waardeer julle ondersteuning. Die Karoo wag vir julle!
Colleen S - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlike warm ontvangs!
Casa Milorca's terugvoer
Baie Dankie dat julle vir Casa Milorca én Prins Albert gekies het! Ons waardeer julle ondersteuning en hoop julle kom kuier weer.
Tutu - Sep 2019
Gemiddeld
The perfect spot in Prince Albert.
Casa Milorca's terugvoer
Dear Tutu,
Thank you so much for the excellent feedback. We are grateful and hope you will return to Casa Milorca, and Prince Albert, to visit us again in future!
Alet M - Sep 2019
Gemiddeld
We were welcomed by Estelle and immediately felt at home. Everything we needed was there.
Casa Milorca's terugvoer
Thanks so much, Alet. We really appreciate the feedback and look forward to hosting you at Casa Milorca again in future!
David M - Sep 2019
Gemiddeld
A lovely home in Prince Albert.
Casa Milorca's terugvoer
Thanks so much for choosing Casa Milorca. We would love to welcome you again in future.
Franscois C - Jul 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Casa Milorca's terugvoer
Hi Franscois, Dankie vir die voorstelle en dat julle vir Casa Milorca gekies net.
Ons waardeer!
Patricia B - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en netjies.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie dat julle kom bly het. Ons waardeer die terugvoering!
Cathleen H - Jun 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde!
Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer.
David Pierre D - Mei 2019
Gemiddeld
Aangename ervaring.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies her.
Kom asseblief weer!
Erik E - Mei 2019
Gemiddeld
Baie billik en goeie ligging, parkering agter hekke.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Erik, vir die mooi woorde en dat julle vir Casa Milorca gekies het. Niks kan ons blyer maak as dat julle julle tydjie op Prins Albert geniet het nie!
Thea L - Mei 2019
Gemiddeld
Absoluut wonderlik!
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Thea. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer op ons mooi dorpie!
Lorraine B - Apr 2019
Gemiddeld
Picture Perfect! Binne en buite.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet! Prins Albert is inderdaad sekere tye van die jaar baie bedrywig.
Alles wat mooi is - die Karoo wag vir julle!
Hendi W - Apr 2019
Gemiddeld
Lieflike Karoo gasvryheid op sy beste!
Casa Milorca's terugvoer
Liewe Hendi, ons is so dankbaar vir die mooi woorde. Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies het! Ons hoop julle kom kuier eendag weer op ons mooi dorpie.
Alison M - Mrt 2019
Gemiddeld
It was simply amazing. It had everything we needed and more.
Casa Milorca's terugvoer
Dear Alison,
Thank you so much for the kind words, which mean the world to us! We would love to host you at Casa Milorca again in future.
Ben J - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige en stil battery-laaiende verblyf!
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Ben. Ons wardeer die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer op pragtige Prins Albert!
Jacques T - Feb 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Casa Milorca's terugvoer
Ons is só bly julle het dit geniet en verwelkom julle enige tyd terug. Julle was droom gaste wat regtig uit julle pad gegaan het om ons dorpie te verken en te ondersteun. Baie dankie.
Leandra R - Feb 2019
Gemiddeld
Aangenaam, bekostigbaar en skoon, pragtig en ou wêrelds.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie Leandra. Ons sien uit daarna om julle eendag weer te verwelkom.
Gerhard S - Feb 2019
Gemiddeld
Ons is oorval met vriendelike en bedagsame hulp en het heerlik oorgebly.
Casa Milorca's terugvoer
Liewe Gerhard, ons is so dankbaar vir die mooi terugvoering. Ons hoop ons sien julle eendag weer op Prins Albert, julle is enige tyd welkom!
Baie groete,
Louise en Salvelio
Dawid D - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie Dawid, ons waardeer die terugvoering!
Caroline S - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige privaat kothuis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely private cottage.
Lovely little private cottage, issue with collecting the keys due to no cell phone connection in Prince Albert for the afternoon resulted in a 1,5 hour wait to get booked in.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Casa Milorca's terugvoer
Thanks so much for the review and for having chosen Casa Milorca. The cellphone tower being down was unfortunately out of our hands, but we now have a contingency plan in place should it happen again. We’re so pleased you enjoyed your time in Prince Albert and would love to host you again. All the best for an exciting and happy 2019!
Diana H - Jan 2019
Gemiddeld
Die heerlikste verrassing ooit!
Casa Milorca's terugvoer
Liewe Diana, baie dankie vir die pragtige terugvoering oor Casa Milorca. Ons is só bly julle het julle tydjie op die dorp geniet en gehou van ons plekkie in Markstraat. Ons sal julle so graag weer in die toekoms wil huisves. Alles wat mooi is vir die nuwejaar!
Ella D - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike, gerieflike verblyf.
George D - Des 2018
Gemiddeld
It was a nice experience to stay at Casa Milorca. You feel "at home" when you enter the beautiful house and especially the linen invited us to have a rest.
Casa Milorca's terugvoer
We appreciate the kind feedback, George, and hope you will revisit Prince Albert and Casa Milorca one day.
Shirley O - Des 2018
Gemiddeld
Warm welcome!
Casa Milorca's terugvoer
Thank you for the feedback, Shirley. We appreciate it and always strive to improve. We look forward to seeing you in Prince Albert again.
Esther T - Des 2018
Gemiddeld
Modern, gasvry.
Casa Milorca's terugvoer
Hi Esther, ons is so bly julle het lekker by Casa Milorca gekuier. Ons waardeer die mooi terugvoering en hoop julle het ‘n opwindende en gelukkige jaar vorentoe!
Claus M - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly hier.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie, Claus, ons waardeer wonderlike gaste soos julle en hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Louise and Salvelio
Yvonne S - Des 2018
Gemiddeld
Loved the air con and the splash pool.
Casa Milorca's terugvoer
Thanks so much for your recent feedback, Yvonne, and thank you, also, for having been such wonderful guests!
Anthony H - Nov 2018
Gemiddeld
Superb accommodation in the beautiful Karoo town of Prince Albert.
Casa Milorca's terugvoer
Dear Anthony, we are SO pleased you enjoyed your recent stay at Casa Milorca. We would love to host you and again some time.
Hasta pronto!
Louise y Salvelio
Isabelle T - Nov 2018
Gemiddeld
Lovely stay in Prince Albert - 1 night was too short.
Lees meerCasa Milorca's terugvoer
Dear Isabelle,
Thank you for the wonderful feedback. We are so pleased you had a good stay, and hope to see you back at Casa Milorca and Prince Albert soon. We are waiting for you!
Best regards,
Louise & Salvelio
Liz F - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtige eenheid. Waarde vir geld.
Casa Milorca's terugvoer
Liewe Liz,
Baie dankie vir die goeie terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle kom kuier weer binnekort!
Louise & Salvelio
Francois K - Okt 2018
Gemiddeld
It's the perfect home and place to spend a relaxing weekend away. We loved the house, fully equipped, one could not wish for more. Estelle was very helpful.
Casa Milorca's terugvoer
Dear Francois,
Thank you so much for the lovely feedback you gave us about Casa Milorca, our little getaway in Prince Albert. We are so pleased you had an enjoyable stay and would love to welcome you two back again in the future. We have also conveyed your kind words to Estelle.
Kind regards,
Louise & Salvelio
Anel R - Okt 2018
Gemiddeld
Baie gemaklik en lekker sentraal.
Casa Milorca's terugvoer
Liewe Anel,
Ons wil julle bedank vir die pragtige terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca. Ons hoop ons sien julle weer binnekort op Prins Albert!
Louise & Salvelio
Engela W - Sep 2018
Gemiddeld
Soveel meer as wat verwag was. Absoluut stunning verblyf.
Casa Milorca's terugvoer
Liewe Engela,
Ons is so in ons skik met die goeie terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca! Ons waardeer dit en hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom.
Louise & Salvelio
Charl T - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekende diens en volledige fasiliteite.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor Casa Milorca. Ons waardeer dit opreg en hoop ons sien julle weer in die nuwejaar!
Louise & Salvelio
Eric D - Aug 2018
Gemiddeld
Die beste.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor Casa Milorca, Eric. Ons waardeer dit baie en hoop ons sien julle weer in die toekoms. Prins Albert wag vir julle!
Louise & Salvelio
Gail H - Aug 2018
Gemiddeld
Very welcoming and pretty guest house.
Casa Milorca's terugvoer
Dear Gail,
Thank you for your kind words posted about Casa Milorca, Prince Albert, recently. We are so pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in future.
Kind regards,
Louise & Salvelio
Henriette R - Jul 2018
Gemiddeld
Tuis gevoel met gerieflike huis en mooi om ons.
Casa Milorca's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor Casa Milorca, Henriette. Ons waardeer dit só en hoop ons sien julle weer in die nuwejaar!
Louise & Salvelio
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14