+28
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë.

Casa Milorca het 2 suites en 1 kothuis was individueel versier is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Elke gaste-suite het 'n rakkie vir bagasie, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit en 'n waaier.

Die kothuis-suite het 'n privaat verandah en 'n kombuisie met basiese kombuisgeriewe en -toebehore. Die gastehuis het ook 3 verandahs, 'n tuin, swembad, kuierarea en 'n leeskamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Casa Milorca is naby restaurante, winkels, museums en ander geriewe in die dorp. Die eienaar is ook beskikbaar om aanbevelings te maak m.b.t. die besienswaardighede wat in die omgewing besoek kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 428 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Strauss J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Heerlike ervaring gewees. Heerlik gebly. Skoon. Lieflike ontvangs gehad.
Mrt 2026
Michael N
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry. Heerlik gebly, dankie.
Mrt 2026
Danielle C
Saam met vriende
5.0
Relaxing and charming. So accommodating, lovely room, fabulous plunge pool, super central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Julian & Cathy R
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely time in a beautiful town. What a lovely place, wonderful small intimate pool, nice braai facilities. Beautiful town to amble a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Andy F
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Sal weer kom kuier. Baie lekker gebly. Estelle is een van die beste bestuurders wat ons op ons reise gekry het.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salvelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 428

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Milorca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX4uvSdW4HNPrXAwt7zlfoZQyyxjYfYoiZrX7ftsZNBLsgESjFy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 428 5 1 5 67 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.226851224264 22.029330042544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang