Cathkin Haven
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dieramalaan 6, Cathkin Park, Champagnevallei, Winterton, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 500R4 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cathkin Haven is op 'n sekuriteitslandgoed in die Champagnevallei in die Drakensberge geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek buite die stad.
Die moderne huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers baddens en storte het. 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met DStv, 'n smeulstofie en 'n skuifdeur wat na 'n stoep met gemaklike meubels en 'n pragtige uitsig op Champagne Castle en Cathkinpiek lei.
Die huis word voor aankoms en ná vertrek skoongemaak. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. In die motorhuis is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en daar is hangplek in 'n klein buitekamer naby die kombuis.
Die motorhuis is groot genoeg vir 2 voertuie en het 'n skakeldeur wat na die huis se voorportaal lei. Die stoep lei na 'n houtdek met 'n Jacuzzi. Draagbare braaigeriewe word voorsien, maar 'n gasbraai word tydens die winter voorsien wanneer oop vure nie toegelaat word nie.
Tydens beurtkrag voorsien 'n omsetter krag aan die TV en WiFi, en spesiale plafonligte is in elke vertrek geïnstalleer, asook gloeilampe in die bedlampies in die slaapkamers.
Slaapplek
’n Bespreking by Cathkin Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marisca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Dieramalaan 6, Cathkin Park, Champagnevallei, Winterton, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cathkin Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dieramalaan 6, Cathkin Park, Champagnevallei, Winterton, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom