+67
Selfsorg in Pellissier

Charrie's Corner

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 448 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Tiisetso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyed the stay and friendly host. We enjoyed our stay and the host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker geslaap. Ons het 'n baie verwelkoming gehad deur die host. Alles was in orde. Miskien kyk net na die internet spoed. Dit was bietjie hinderlik om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en gemaklik. Uitstekende verblyf - my ouers het dit baie geniet. Rustig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anien D
1 nag
5.0
Feb 2026

Lekker oorslaapplekkie vir 4 mense. Ja, dankie, die gasvrou was baie tegemoetkomend. Ons het 9 uur die aand eers ingeboek. Ons het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Close to Windmill Casino Spur. Pleasant, peaceful, secure. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Easy stop over. Quick, in and out. Easy stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gasvry & vriendelik. Fantastiese verblyf. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noreen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Tuis gevoel. Pragtige skoon plekkie met vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Oornag op vakansie roete. Love die gevoel van die lapa woonstel. 100% tevrede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 448

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a881013b2cbd4ef5e2e85fdd1b82bac433cd2b1c14cbac06fd11d1bbf7f4021ba8e05b83594032aa1c86ff6ec536000fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 448 5 1 5 1 Liefste Maryn Cresent Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.163709 26.177646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang