Charrie's Corner
Opsomming van Resensie
Marilize D - Jan 2021
Gemiddeld
Gemaklik, skoon en netjies.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Marilize, baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle enige tyd weer te verwelkom.
Mannes N - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Mannes, ons is bly om te hoor jy het lekker gebly. Dit was lekker om julle te kon akkommoddeer!
Adèl B - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige rondawel met alles wat mens nodig het. Vriendelik ontvang.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Adèl, sjoe! Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons dag! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.
Lizelle A - Jan 2021
Gemiddeld
Stil buurt en kamer waar mens tot ruste kan kom na 'n besige dag.
Elmari V - Des 2020
Gemiddeld
Dit was 'n goeie oornag slaapplek.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Elmari, baie dankie vir die resensie, en dankie dat julle geduld met die verbeteringswerk gehad het, ons waardeer dit baie!
Elsabé V - Nov 2020
Gemiddeld
Perfek vir oornag, naby snelweg.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Elsabé, dankie vir die sterre! Ons is bly julle het dit geniet.
Rinalda D - Nov 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam en verwelkomend.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Rinalda, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het lekker gebly.
Ronél G - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Ronel
Baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle het dit geniet.
Elizabeth T - Okt 2020
Gemiddeld
Het dit geniet.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Elizabeth, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet.
Hannes M - Mrt 2020
Gemiddeld
Ons moes oornag op Bloemfontein.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Hannes,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet... en die koekies ook!
Vriendelike groete.
Joe H - Mrt 2020
Gemiddeld
100%
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Joe, ons is bly julle het lekker gebly! Vriendelike groete.
Rirhandzu M - Feb 2020
Gemiddeld
Great service and excellent value for money.
Charrie's Corner's terugvoer
Dear Rirhandzu, thank you for the kind review! It is always lovely to have you stay over at Charrie's Corner.
Melanie H - Feb 2020
Gemiddeld
Was absoluut 'n fantastiese keuse en sal wanneer ons weer Bloemfontein toe gaan sonder twyfel daar boek.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Melanie, dit is altyd lekker om sulke mooi resensies te kry, baie dankie.
Wikus G - Feb 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Wikus, baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete
Cornelis F - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Cornelis, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit.
Jacqueline R - Des 2019
Gemiddeld
Waarde vir gel. Sal weer daar slaap.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Vanessa, baie dankie vir die resensie.
Catharina B - Nov 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld. Diefwering voor vensters sal help sodat 'n mens die vensters kan oopmaak.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Catharina,
Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer om te hoor dat die TV nie gewerk het nie, ons het dit nou getoets en dit is weer 100%. Ons waardeer dat jy verbeteringe onder ons aandag bring, dankie!
Winnie M - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig en gemaklik.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Winnie, baie dankie vir die resensie!
Cecile B - Okt 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Cecile B - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig, nie baie privaat nie.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Cecile, baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit.
Hendrik P - Sep 2019
Gemiddeld
Aangenaam, netjies, rustig en alles wat nodig was, is tot jou beskikking.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Hendrik, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het!
Linda D - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflike goed ingerigte oornagverblyf.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Linda, dankie vir die resensie. Ons sal beslis werk maak van die tekortkominge en dit opvolg.
Thuto T - Jul 2019
Gemiddeld
Yes, but only if they are willing to clean up after themselves.
Charrie's Corner's terugvoer
Hi Thuto, thank you for your review. Just a note on the condiments - we do refill them on request from the guest. Sorry if you were not made aware of this during your stay.
Ferdie V - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was oukei vir 'n enkelnag oorbly.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Ferdie, baie dankie vir die terugvoering.
Gustav O - Jun 2019
Gemiddeld
Baie netjies, skoon, veilig, goedkoop, en vriendelike ontvang met goeie hulpvaardigheid.
Charrie's Corner's terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie!
Kobus B - Mei 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Charrie's Corner's terugvoer
Beste Kobus, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer ook die terugvoer, ons sal so gou moontlik na die TV omsien.
Philip S - Mei 2019
Gemiddeld
Friendly host.
Charrie's Corner's terugvoer
Thank you for the kind review. We are glad you enjoyed your stay.
Laura M - Apr 2019
Gemiddeld
Gemaklik en gepas vir n gesin.
Eileen B - Jan 2019
Gemiddeld
Omgeskakelde lapa - goed vir 'n een nag oorbly.
Rashida J - Jan 2019
Gemiddeld
Clean, comfortable and safe area.
Sanet R - Des 2018
Gemiddeld
Aangename plek, rustige area.
Antoinette L - Des 2018
Gemiddeld
Min sitplek in sitkamer. Net die slaapbank. Was stukkend gebyt deur flooie.
Lees meerDebbie W - Des 2018
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld!
Nonhlanhla R - Des 2018
Gemiddeld
Had a great stay.
Esther N - Des 2018
Gemiddeld
Verrassend goed geprys, netjies en ruim!
Karin D - Nov 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Melissa S - Nov 2018
Gemiddeld
Wonderlik!
Zelda C - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Liefste Maryn-singel 1, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom